Brooklyn Akkommodasie by Richtershuyz Lifestyle Guest House | LekkeSlaap
+49

Richtershuyz Lifestyle Guest House

16 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenziestraat 375, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 259 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Richtershuyz is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Pretoria se mees gesogte woonbuurt, Brooklyn. Dit maak voorsiening vir gaste wat gesteld is op privaatheid en op soek is na al die moderne geriewe wat lewe gerieflik maak.

Verblyf word in 5 standaardkamers, 'n Superior-kamer en 'Executive-kamer aangebied. Elke kamer is stylvol gemeubileer en beskik oor lugversorging, verwarmers, 'n TV met DStv, 'n Nespresso-masjien, gratis peuselhappies in die kamer en WiFi.

Daar is 'n ontbytarea, sitkamer, konferensie- en sakegeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek en 'n motorwasdiens is beskikbaar.

Richtershuyz Lifestyle Guest House is gerieflik geleë in die middel van die Jakaranda-stad, naby ambassades. universiteite, die sakekern en Pretoria se mees gewilde inkopiesentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Richtershuyz Lifestyle Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Mackenziestraat 375, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Richtershuyz Lifestyle Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 259
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 259
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackenziestraat 375, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDg1MzYwLTI4YWYtNGIxNi04MWUxLWJkYTUyOTg4YTRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 259  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 375 Mackenzie Street Brooklyn 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.767113858731 28.247653682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za