Richtersveld Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Richtersveld Guest House bied gastekamers en selfsorggeriewe wat gedeel word in Port Nolloth. Dié klein en stil dorpie is in die hartjie van Namakwaland geleë en is teen die einde van winter oortrek met pragtige kleurvolle veldblomme.

Verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Elke kamer het ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens, ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n TV met ’n OpenView-dekodeerder, ’n yskassie met gefiltreerde water en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gemeenskaplike kombuis-area is toegerus met ’n oond, gasstoof en yskas. Daar is ook ’n eetarea en binnebraai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Richtersveld Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R585 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za