LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ridge Accommodation | LekkeSlaap
+12

Ridge Accommodation

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-laan 469, Waterkloofrif Uitbreiding 2, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ridge Accommodation is 'n woonstel met 'n mikrogolf en 'n yskas op die eienaar se perseel in Waterkloofrif in Pretoria. Dié woonstel het slaapplek vir 2 mense en het die ideale ligging naby verskeie geriewe.

Dit is smaakvol versier en het 'n privaat ingang en 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet, stort en 'n bad. Die woonstel het 'n privaat sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n yskas en 'n TV met volledige DStv.

Gratis WiFi (100 Mbps Fibee 100 GB "soft cap"), 'n yskassie, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Die woonstel het 'n klein, privaat terras. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar..

Ridge Accommodation het slegs 'n mikrogolf en 'n yskas en is sowat 200 m vanaf 'n klein winkelsentrum met 'n Dros en ander kitskosrestaurante soos Mimmos, KFC en McDonalds. Dit is ook naby die R21 en N1 en groot winkelsentrums soos Menlyn Maine, Brooklyn Mall en Irene Mall, 'n Casino, en is 5 minute se ry van die Kloof MediClinic Hospitaal af.

Die Gautrein se Hatfield-stasie is net 10 minute se ry daarvandaan. O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe is 30 tot 50 minute se ry.

Slaapplek

’n Bespreking by Ridge Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans
  • Switsers

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Ridge Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cliff-laan 469, Waterkloofrif Uitbreiding 2, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Ridge Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-laan 469, Waterkloofrif Uitbreiding 2, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYjkyYjkzLWRhZTAtNGViZC04ZjZjLTMwMzgwYzE2ODBmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 469 Cliff Avenue Waterkloof Ridge Extention 2 0181 Gauteng 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.815593207421 28.244145146158
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!