-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Greenway-rylaan 5, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en suites wat vernoem is na halfedelstene en ontwerp is vir aangename verblyf.
Ons het 7 suites wat pragtig versier is asook verskeie kamers. Dit sluit 3 luukse kamers, 3 superieure suites en 1 "executive" wittebrood-suite in. Al ons kamers het en suite-badkamers met storte en daar is 'n luukse hoekbad in die wittebrood-suite. Elke suite is toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met sy eie DStv-dekodeerder, gratis WiFi, digitale kluis, haardroër, en persoonlike geriewe. Die skoon, wit perkallinne en sagte handdoeke is van uitstaande gehalte.
Soggens word 'n heerlike ontbyt in die elegante eetarea met sy uitsig oor die tuin en swembad voorgesit. 'n A la carte-spyskaart is beskikbaar vir kerslig-aandetes.
Ons superieure suites is toegerus met kombuisies en sluit 'n skoonmaakdiens in, dit is ideaal vir billike kort- en langtermynverblyf. Ons gimnasium is goed toegerus.
En ons vriendelike personeel sien daarna uit om gaste hartlik te verwelkom en te bederf met puik diens.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Greenway-rylaan 5, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Ridgeworth Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Greenway-rylaan 5, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom