Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riebeeck Kothuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Riebeeck Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maritha V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha V

Absoluut fantasties.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Ons gasvrou, Annel, het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik en gemaklik as moontlik vir ons te maak. Sy het selfs 'n ekstra tafeltjie ingedra waar ons kon sit en werk. Alles in die kamer was silwerskoon en gerieflik. Dit is maar 'n klonte treetjie van die Universiteit af, waar ons moes wees. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan en ek beveel hul plekkie van harte aan! Dankie Annel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P
Saam met vriende

Baie gerieflik en meer as verwag!

Die eienaar Annel het die verblyfreëlings vlot laat verloop. Ons was in Potch vir 'n troue en kon selfs 'n strykyster leen vir die gekreukelde klere. Daai is net een van die klomp klein goedjies wat ons verblyf meer as die moeite werd gemaak het! Pragtig en skoon. Kombuis is ook puik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randlia G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randlia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun.

My tydjie baie geniet en die accommodation was mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J

Vriendelike diens, uitstekend toegerus.

Die woonstel is uitstekend toegerus vir beurtkrag, sowel as uitstekend uitgelê. Sal aanbeveel vir almal wat in Potch wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik lekker oornag.

Baie netjies en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riebeeck Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was lekker om jul by ons te hê.

Riebeeck Kothuis
Riani W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riani W
Besigheidsreis

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Riebeeck Kothuis het my tuis laat voel met lekker koffie, die gemaklike kamer en hulpvaardige gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riebeeck Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was lekker om jou by ons te hê.

Riebeeck Kothuis
Philip H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die eenheid is baie gerieflik ingeig en die gasheer en -vrou het ons hartlik ontvang en saam met ons seker gemaak dat alles 100% is. Ons sal hierdie verblyf verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riebeeck Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was lekker om jul by ons te hê.

Riebeeck Kothuis
Juan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S
Besigheidsreis

Rustig en ruim.

Soos per voorstelling met uitstekende kliëntediens, was verras met lekker koffie en beskuit in die eenheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus R
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon,netjies en vriendelik.

Heerlik gebly, alles was skoon en netjies. Lekker gebraai. Gasvrou behulpsaam. Graankos en jogurt was ook voorsien vir 'n vinnige ontbyt.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 25, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c5905f9f11f4da38e64958d9a54fbf76afdc371769fe38815da22f1204be9fc836679bdd92a40ba7244aff24d56f3969b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 25 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.7040922 27.0936812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem