Riekert's Self-catering Apartment
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Frikkie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Gunther H - Jan 2024
Algehele gradering
Dit het vir ons gevoel ons is in 'n 5-ster hotel. Als was topgehalte.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Hallo Gunther
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was lekker om jul hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete
Zenia.
Fauchia C - Des 2023
Algehele gradering
Was a blessing.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Thank you for the great feedback, Fauchia. I'm glad you enjoyed it. You are welcome again anytime.
Regards,
Zenia.
Hardley W - Okt 2023
Algehele gradering
Stay was awesome.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Thank you for your great review Harley. We really appreciate it and you are welcome again anytime
Regards Zenia.
Roxanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Hallo Roxanne
Baie dankie vir jou wonderlike rating. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete
Zenia Riekert
Nogie D - Sep 2023
Algehele gradering
I have already done so to friends and family in Namibia and SA.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Hi Nogie
Thank you so much for your great review. We are glad you enjoyed the stay with us and are welcome again anytime.
Regards
Zenia Riekert
Dionne B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was so gemaklik om daar te bly. Als wat mens nodig het, was daar.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Dionne. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete Zenia.
Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Andre. Julle is enige tyd weer welkom!
Anneli H - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf op Swakopmund.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Anneli. Ons waardeer dit baie en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete
Zenia.
Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende opsie vir verblyf.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Johan. Ons waardeer dit baie en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete. Zenia
Lourens V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Een toesluit-garage. Veilig.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Thank you so much for your great feedback, Lourens. You are most welcome anytime again. Regards. Zenia.
Melanie E - Apr 2023
Algehele gradering
Modern and clean accommodation. Hostess was accommodating.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Thank you for your great review and feedback Melanie. You are welcome again any time.
Regards Zenia.
Worsie F - Apr 2023
Algehele gradering
Best apartment money wise.
Fauchia C - Feb 2023
Algehele gradering
Good.
Stephen W - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek.
Lees meerDennis I - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie fantastiese ervaring.
Lees meerDaniel S - Jul 2021
Algehele gradering
Top-kwaliteit akkommodasie teen baie billike prys.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Thank you for the awesome review!
Much appreciated!
Stacey C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly by hulle.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Bertus H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, eienaar is baie vriendelik, sal dit sterk aanbeveel.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Bertus. Hoop om julle sommer gou weer the sien.
Yolanda V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek, netjies, gerieflik en modern.
Lees meerRiekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Hallo Yolanda,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons het dit geniet om jul hier te he. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom
Groete,
Zenia Riekert
Milly M - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het die verblyf terdeë geniet.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul verblyf Milly. Hoop om jul gou weer the verwelkom. Groete Zenia.
Catheleen B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik, modern.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer Gertruida. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Groete Zenia.
Jolene H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike gashere.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n groot plesier!
Erwin S - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Erwin. Ons waardeer jou mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer the verwelkom. Groete Zenia.
Hendrik B - Mrt 2019
Algehele gradering
Huislik en volledig toegerus.
Riekert's Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Hennie. Ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Zenia.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acaciastraat 37, Ocean View Uitgang 9, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom