by Riekert's Self-catering Apartment | LekkeSlaap
+33

Riekert's Self-catering Apartment

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acaciastraat 37, Ocean View Uitgang 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Riekert's Self-catering Apartment is 'n gemeubileerde selfsorg-vakansiewoonstel in Swakopmund net 500 m vanaf 'n Spar en naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n opwaskamer met 'n dubbelyskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere satelietkanale en 'n DVD-speler. Die woonstel het 'n terras met ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Riekert's Self-catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Riekert's Self-catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Acaciastraat 37, Ocean View Uitgang 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Riekert's Self-catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acaciastraat 37, Ocean View Uitgang 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxUpgEfprgwGSeJi0ETy6Z85ziSWAaVQ33kUuOEAPAAqfczs3u9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 37 Acacia Street Ocean View Ext. 9 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.636963593076 14.540853210451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem