Rietpoort Cottages
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 17 Jun 2024.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Rietpoort Bus 670, 78 of 518IQ distrik Potchefstroom, Parys, 9585, Noordwes
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die area en die potensiaal vir 'n vesting aan die oewer van die Mooirivier, was genoeg om Andries Potgieter destyds te oortuig om in 1838 hiér te vestig saam met sy Voortrekkers. Die nuwe dorp was onderworpe aan die Sandrivier Konvensie, wat die area noord van die Vaalrivier toegelaat het om 'n onafhanklike republiek te word, en dit maak van Potchefstroom die oudste Voortrekkerdorp in die Transvaal.
Rietpoort Plaas is 'n beesplaas naby Parys met wilde perde wat vrylik wei en verblyf word gebied in 2 luukse selfsorg-eenhede: Rietpoort Cottages en die Kliphuis.
Die plaas bied 'n warm en rustieke atmosfeer in die platteland en het slaapplek vir 6 gaste. Die Kliphuis is gebou vanuit die gesteentes uit die omliggende landskap en bied die warmte van soliede houtvloere en 'n aardse verwelkoming. Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste.
Daar is toegang tot Groenvlag wandelpadjies in die area.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gert C Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plaas Rietpoort Bus 670, 78 of 518IQ distrik Potchefstroom, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Rietpoort Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Rietpoort Bus 670, 78 of 518IQ distrik Potchefstroom, Parys, 9585, Noordwes