Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cabin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zibeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir River Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celise C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celise C
Saam met vriende

Rustige wegbreek vol pret.

Die river cabin was 'n lekker ontsnap van die besige wêreld! 'n Wonderlike plek om tyd saam met vriende en familie te spandeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met vriende

Perfekte wegbreek plek om net rustig te wees en te ontspan.

Wat 'n heerlike naweek weg. Die "River Cabin" is baie goed toegerus, met alles wat jy sou nodig kry. Ons verblyf was maar kort, maar op die laaste dag het ons gewens ons kon nog 'n week bly. Rustig, pragtig, skoon, perfek. Baie dankie vir 'n heerlike naweek in julle plekkie langs die rivier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris & Maryna L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris & Maryna L
Saam met vriende

Baie lekker wegbreek, kon nie 'n beter plek gekies het nie. Sal weer besoek.

Stukkie hemel. Netjies, privaat, skoon, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The River Cabin is beautiful, magical and tranquil with wonderful hosts!

You won't find better hosts than Zibeth and Willie! They were friendly and helpful and went above and beyond to make our stay comfortable. What a magical corner of the world River Cabin is; tranquil and secluded, in a lush green setting, on the river! It is even more beautiful than the pictures. Every comfort was provided and we felt completely at home. We loved every moment and didn't want to leave. Thank you Zibeth and Willie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquin C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquin C
Saam met vriende

Our stay was extremely peaceful and left us all feeling refreshed.

After visiting the River Cabin, I was left feeling refreshed. Beautiful home away from home. Wake up every morning to the most beautiful view of nature. The house was well-equipped with all necessities, and the host was helpful during our stay. Thank you for this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June N
Gesin met tieners

It was awesome.

River cabin is a beautiful, peaceful place where you become one with nature. This is a fantastic place if you want to get away from the busy city life and just relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek plek om net rustig te wees en te ontspan.

Dit was heerlik, so rustig en pragtig in die bos met baie voëllewe en tot 'n bosbokkie wat kom water drink het. Die fasiliteite is pragtig, skoon, netjies en op hul plek met niks wat kort kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon sonder om ure te moet reis.

Fantastiese area en netjiese skoon verblyf. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met vriende

Wow, absolute paradise.

The perfect nature spot. The cabin was perfect with everything you need. The view is incredible over the river into the native forest. I just couldn't believe how beautiful it was and how relaxing we felt. It is one of the best places I have stayed in the Garden Route. It is a must for nature lovers.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip U
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek.

Ons het 'n lekker wegbreek gesoek met ons tieners en dit was ideaal, net wat ons nodig gehad het. Baie om te doen en goed gerus. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Pragtig, idillies en rustig, met die asemrowende betowering van die natuur.

River Cabin is uitmuntend! Die houthuis is pragtig en prakties, toegerus met alles wat 'n mens benodig om behoorlik af te skakel. Alles was perfek en aangenaam, behalwe vir van die bedmatrasse wat effens te ferm was (maar ook net as 'n mens nie daaraan gewoond is nie). Die gasvryheid was fantasties en daar is alles waaraan 'n mens kan dink en nog meer (die bad is 'n heerlike bonus). Sal graag weer hier bly en dit aanbeveel, regtig 'n spesiale plekkie ("a little gem").

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laché S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laché S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow. Serene and breathtaking!

The River Cabin is absolutely stunning! The views are amazing, it's super peaceful day and night, it has everything you need and the hosts are lovely! We enjoyed our stay so much that we ended up staying an extra night. Will definitely come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kitty K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty K
Saam met vriende

Ongelooflike naweek en skoon en netjies, als in 1 bitter mooi plek.

Vriendelik en skoon, plek is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende bestemming met 'n wonderlike uitsig, die gasvryheid van die eienaars was uitmuntend.

Mooi uitsig. Uitstekende diens. Goeie gasvryheid. Saligheid vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26dd6c3b5c8cd76de202c7ed6807f35b3727a0ba3092967ee9b017309e839a82ddeded40c5c84ca4770288a1dcf47d385d5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 667 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 17 Karatara Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.973041532555 22.803625431643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem