Beskrywing
Elke chalet het ’n koningingrootte-bed, enkelbed en ’n uittrekbed vir kinders jonger as 12. Daar is lugversorging en ’n badkamer met ’n bad en stort. Geriewe sluit ’n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en yskassie in. Die kothuise is nie vir selfsorg toegerus nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in alle eenhede. Gaste kan op die stoep of buite rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit spesifiek vooraf met die lodge bespreek is.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets het 3 slaapkamers en lugversorging. Die eerste kamer het ’n koningingrootte-bed, enkelbed en ’n en suite-badkamer en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 2 ekstra enkelbeddens in die sitarea. Elke chalet het 'n kombuisie, sitarea met ’n waaier en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in alle eenhede. Gaste kan op die stoep of buite rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit spesifiek vooraf met die lodge bespreek is.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 2 slaapkamers, 1 badkamer en lugversorging. Die eerste kamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort. Die chalet het ’n kombuisie, sitarea en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in alle eenhede. Gaste kan op die stoep of buite rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit spesifiek vooraf met die lodge bespreek is.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang