Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Song

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 86

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir River Song
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Esja M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skakel af en ontspan met 'n fantastiese uitsig op die rivier en die berge.

Lieflike huis. Perfekte ligging en baie privaat. Netjies en skoon en goed toegerus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tess B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B

Fantastiese uitsig op berge.

Ons het heerlik gebly. Die ligging is perfek. Lekker stappies in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ligging op die rivier naby die strand.

River Song is ongelooflik geleë op die Buffelsrivier met 'n uitsig oor die berge. Jy kan strand toe stap (+-350 m) of sommer al met die rivier af dryf tot op die strand. Die huisie is netjies en goed ingerig, maar kort 'n paar goedjies. Die boonste stort kyk direk uit op die bure. 'n Gordyn of blinder sal help. 'n Plek om te braai as die wind waai sal ook help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Song se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons sal kyk na julle voorstelle.

River Song
Lize K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike verrassing gewees. Die uitsig was onvergeetlik, en die huis met sy pragtige inhoud het ons so welkom laat voel. Baie dankie, sal verseker weer na River Song toe gaan in die nabye toekoms.

River Song het ons almal betower met die uitsig, en knus huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet sal weer daar wil bly. Dankie dat ons hierdie plekkie kon deel daar is alles in die huis wat 'n mens mag nodig kry.

Rustig teen die rivier en baie naby aan die see, en lekker stapafstand tot by die restaurant vir 'n ontbyt en langs die see weer terug na River Song.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Song se terugvoer

Baie dankie, Marie, julle is welkom om terug te kom. Ek is bly jul het jul verblyf geniet.

River Song
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 1827, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dac847a413828450bd7bc80809df89329e81843e6e8aa9915a5804c888fd7a99ee7146b2cbcb55fa5d1bdbb5b8db03b8738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 867 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1827 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340564591264 18.834118097762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem