Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbed Africa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Riverbed Africa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oe julle, nader aan die natuur kan mens nie.

Ons het elke oggend wakker geword met die geroep van die visarende en elke aand het hul ons naggesê. Die bobbejane was ook baie bedrywig. Die gedruis van die rivier was lafenis vir die siel. Die berge en kranse was asemrowend. Ons is verkwik na gees, siel en liggaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Bitter goeie ligging teen aan die rivier. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n rustige wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverbed Africa se terugvoer

Dankie Ruan, bly jy hou van die plek.

Riverbed Africa
Ian S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Gesin met tieners

Wonderlik

Huis weg van die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverbed Africa se terugvoer

Ek sien nou eers dat jy geantwoord het, baie dankie vir jou moeite.

Riverbed Africa
Suzette M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M
Gesin met klein kinders

Gasvryheid in die fynste detail wat mens se gemoed weer inspireer.

Alles omtrent die plekkie het vir my en my gesin die naweek gebless. Mooi dekor wat jou inspireer, genoeg gefilterde water wat koud en gereed in die yskas wag. Skoon beddegoed, tot die opwaslappies is nuut. Vars lavendertakkies in die huis en word rondom die cottage gekweek. Ons het 'n troue bygewoon en donker teruggekom, dan was die ligte en ons warmkomberse reeds vir ons aangesit. Vir iemand wat lief is vir lees is hierdie beslis die boekehemel - ek sal beslis weer moet gaan. Dankie Anette vir al die boodskappies ook waar jy raad en hulp tussendeur aanbied, voorwaar het jy en jou plekkie ons hele gesin weer ge-rejuvenate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverbed Africa se terugvoer

Ek sien nou eers die pragtige boodskap raak. Baie dankie vir al die opregte mooi woorde. Dit maak alles so die moeite werd.

Riverbed Africa
Courtney R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney R
Saam met vriende

Wondeful accomodation, very comfortable and clean with amazing views.

Very secluded so really nice if you want some peace and quiet. Annette is lovely and very accommodating. We enjoyed our stay so much that we even extended our stay by one more night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverbed Africa se terugvoer

Hallo Courtney, so delighted that you enjoyed your stay. It is always such a pleasure when the feeling is mutual. Hope you return one day.

Riverbed Africa
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8af2eee1ab12d8341a17442f19df4e62994861c6f59adf4d2d21fd872abf6127d691a9ce27a5fc4abad9af5c171dd8ec338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Mount Anderson Catchment and Nature Reserve 15 km from Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.039589 30.533637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem