Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverhouse 33522

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet betaal word voor aankoms.
Die sleutel- en breekskadedeposito is terugbetaalbaar indien daar geen skade op die perseel is nie.
Let asb. daarop dat gaste die volle bepalings en voorwaardes moet aanvaar wat deur die instansie voorsien word met bespreking.
10 eenhede koopkrag sal voor aankoms gelaai word. Daarna moet gaste hul eie by enige Spar, Pick n Pay of aanlyn koop.
Gaste moet hul eie linne en handdoeke bring.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die perseel langs 'n treinspoor geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-singel 3, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9afbb70fc5789d0d5de06abe58203cac2d5a3d9923030f3375bf4fcfa0dcd9f0019914f5eb6bbd907cf3aca5102615e2817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 3 Milkwood Close Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.08894829553 22.144992685844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem