Riverside Country Estate 6B
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Romy Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 19
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Lindie M - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Riverside Country Estate 6B se terugvoer
Geagte Lindie.
Ons waardeur jou terugvoering.
Weer eens stuur ons dit aan aan al die kliente ons land het orals krag onderbrekings tydens loadshedding. Ons het heelwat eenhede en is tans besig om invertors op te stel, en julle was ingelig met aankoms van die krag onderbrekings se tye en het self gesê julle sal dan uitgaan tussen 19:00 en 21:00. Daar is 'n noodlig in die kamer langs die bed. Ons beddens is heelwat nuut; meerderheid van die kliente hou meer van harde beddens. Met die stort is daar 'n nota teen die muur wat stipileer van die gebruik van die stort en hoe dit werk.
Groete.
Gastehuis bestuurder
Cathleen C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was onaangenaam!
Lees meerRiverside Country Estate 6B se terugvoer
Die krag onderbrekings was ongeskeduleerd deur Eskom en was 'n uiters onaanvaarbare, onvoorsiene, buite ons beheer scenario. Duidelik sal die waaier nie werk nie en sou die kamer warm wees aangesien daar geen krag voorsiening was nie. Die gaste het heelnag hier vertoef sonder om ons resedensie opsiener te raadpleeg of van die klagte in te lig nie. Ons het nood ligte wat beskikbaar is teen geen ekstra kostes nie.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom