LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+73
Selfsorg in Groot Marico

Riverstill Guest FarmPrime picks icon.

Prime picks icon.


10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Riverstill Guest Farm skuil in 'n vallei teen die Groot Maricorivier, net 6 km buite Groot Marico. Hier sal jy rus en vrede in die natuur ervaar.

Daar is 5 plattelandse gastekothuise wat oor die plaas versprei is en privaatheid en ontspanning bied. Elke eenheid het selfsorggeriewe en beskik oor 'n kaggel en braai-area. Ander geriewe sluit elektrisiteit, elektriese geisers en gasstowe in. Elke kothuis het ook 'n stort. Bring asb. jou eie handdoeke en hout saam.

Doendinge in die omgewing sluit swem in die rivier, voëlkyk, voetslaan, piekniek en visvang in. Jy kan ook 'n skilderagtige roete in die omgewing aanpak en die Marico-oog besoek - die bron van die rivier is wat deur die plaas vloei.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Bosstaproete
Kanovaart
Fietsry
Visvang

Kamers

Rivierkothuis
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea, kaggel en 'n 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, en 'n stoof in. Die eenheid het 'n stoep en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Caspir's Kaya Afrikaans
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in. Die eenheid het 'n stoep en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

David se kothuis
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea, kaggel en 'n 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, en 'n stoof in. Die eenheid het 'n stoep en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Stroh-huis
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond in. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en dit sitarea het 'n kaggel en gemaklike sitplek. Daar is 'n stoep met braaigeriewe en 'n pizza-oond.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sarel D
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam. Die gashere was fantastiese mense.
Okt 2026
Jp P
Saam met lewensmaat
5.0
Gloriously relaxing nature escape. Relaxing, quiet, gorgeous nature and the most gracious hosts one could ask for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Marè S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Ons het dit so geniet, die rustigheid en die gasvryheid.
Jul 2026
Circle Way Trading W
Besigheidsreis
5.0
Te min tyd daar spandeer. Ongelooflike omgewing, gerieflike en netjiese geriewe.
Jun 2026
Robin F
Gesin met klein kinders
5.0
Peace, nature, beautiful, perfect. Fantastic few days at River Cottage. Excellent place for young kids, outdoors, peace and outstanding...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sarel D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Vreedsaam. Die gashere was fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gloriously relaxing nature escape. Relaxing, quiet, gorgeous nature and the most gracious hosts one could ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marè S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustigheid. Ons het dit so geniet, die rustigheid en die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Circle Way Trading W
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Te min tyd daar spandeer. Ongelooflike omgewing, gerieflike en netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Riverstill Guest Farm
Dankbaar vir jou goeie review... ons bou voort daarop! Groete uit die vallei!

Robin F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Peace, nature, beautiful, perfect. Fantastic few days at River Cottage. Excellent place for young kids, outdoors, peace and outstanding nature. Creatively and genuinely developed by the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Pragtige plek. Sielsrus, pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Lovely location, very peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni D
Kort verblyf
4.6
Aug 2026

Relaxing, peaceful, reset. We had a wonderful time at Riverstill, so peaceful and relaxing. Definitely recommend it to escape from the city and totally unwind!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Rustig. Stil. Salig. Rustig soos min plekke! Die natuurskoon is lieflik en die area is baie mooi ongerep. Al negatief was die grondpad, maar ek is seker dit is net van die onlangse swaar reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicholas W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Wonderlik. Noordwes se Hogsback. Pragtige plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar


Ligging

Gaste dink Riverstill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2026 tot 30 Nov 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzOTc2ZTlkLTI5NWUtNDE5Yy1hOGQ3LTRjMDUyMWZjM2Y3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Vergenoeg Estate Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64325 26.429111111111
Soek in 'n groter streek