+44
Oord in Robertson

Rivierzicht River Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Esti J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ongelooflike lekker plek. Ongelooflike plekkie! Teen die rivier en steeds naby die dorp, maar nie té naby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Titus J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

N Tiepe kuier wat jy oor en oor wil doen. Ek kamp al 20 jaar by Rivierzicht. Rivierzicht is altyd lekker. Goed geleë naby alles en die hout, ys en drinkwater op die perseel wat jy kan koop, is n groot bonus. Sal net graag in die toekoms n swembad daar wil sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Heel rustig. Dis altyd 'n plesier om daar te kuier. Dis stil, mooi, daar's van die mooiste voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meghan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rustig, mooi en ontspannend. Die perfekte plek as jy wil rus met die mooiste uitsig. Die boskampe is goed toegerus en ons het baie gerieflik gebly. Dit was veral lekker rustig, selfs al was daar baie gaste tydens ons verblyf. Sien uit om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Plaaskampkuier. Baie lekker gekuier tussen plaas en rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tobias T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great location, instant relaxation. Too short, we'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Can't wait to go back. We had a great time. The facilities were clean and neat. The staff were most helpful at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie lekker! Perfect weekend away from Cape Town. Already making plans to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful and mind-easing. It was beautiful. I had a peaceful time. Much needed rest, reflection and regroup of my inner self.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonatan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Fun. Great, just too short a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Goree/Riverside Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 250 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6446f7c2a72e72e152aad7b31907c5111393d909f74f020bc2ce7f13b9d9570a67df6a7fecb01c2858a99ec37ca00fd53105?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Corner Goree/Riverside Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.840545310907 19.751973736107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang