- 250 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner Goree/Riverside Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
In die hartjie van die Robertsonvallei, tussen wingerde en boorde, lê die plaas Rivierzicht aan die Breederivier. Dit is 13 kilometer buite Robertson geleë en bied gaste die ideale natuurlike omgewing aan die oewer van die Breederivier.
Dit bied 'n idilliese en rustige verblyf weg van die gewoel van die stadslewe. Die oord bied selfsorg-hutte, boskamp-tente-eenhede en kampeerplekke.
Alle hutte is aan die oewer van die Breederivier geleë, en die hutte kyk uit oor die rivier. Elke hut het 'n toegewyde buite-area aan die rivieroewer om te geniet. Die boskampe is ideaal vir avonturiers wat nie hul eie tente wil saambring nie. Die kampeerplekke is gemiddeld 12 meter by 25 meter groot, wat gesinne en groot groepe toelaat om staanplekke te deel.
Gaste kan 'n mobiele houtvuur-warmbad op die eiendom geniet teen 'n bykomende fooi, betaalbaar direk aan die gasheer. Hierdie unieke ervaring is beskikbaar met vooraf reëling en is 'n perfekte manier om te ontspan en af te skakel tydens u verblyf.
Gaste kan in die omgewing visvang, kanovaart, voëlkyk, swem en stap of perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner Goree/Riverside Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Rivierzicht River Resort het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner Goree/Riverside Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 250 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang