LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rivonia Premier Lodge | LekkeSlaap
+68

Rivonia Premier Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2022 tot 30 Jun 2022 gemaak.

Prys sluit in
Standaardkamers
Ontbyt
Standaardkamers - Selfsorg
Ontbyt
Luukse Kamers
Ontbyt
Luukse Kamers - Selfsorg
Ontbyt
Superieure Kamers
Ontbyt
Superieur Kamer - Selfsorg
Ontbyt
Huisreëls

Kinders onder 12 jaar betaal R200. Daar word ’n maksimum van 1 kind per kamer toegelaat.
Aandete is beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag: sowat R250 per kop. Dit moet voor 17:00 bespreek word.
Stel ons asb. in kennis van enige spesiale dieetvoorkeure voordat jy inklok.
Tariewe in Suid-Afrikaanse Rand, per nag en sluit 15% BTW en ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 520
R1 520 R1 368
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 368
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 368
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 3 (ingang vanaf Tiendelaan), Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPxHpxThR48ds97DE0vt5tmqBOfspSqrExkWxsBouTFoQAaQoLo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520, nou Vanaf R1 368  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 3 River Road Edenburg 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.050954345054 28.065228659086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!