Road Lodge Centurion
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 236 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Centurion is gerieflik in die Centurion Gate Centre in Pretoria geleë en bied bekostigbare verblyf naby belangrike sake- en ontspanningsplekke. Dit is naby die Centurion Mall en SuperSport Park Sport- en Vermaaksterreine, groot snelweë en 'n pragtige meer.
Die hotel het 118 kamers, 'n aantal daarvan het lugversorging, van die kamers het 2 enkelbeddens, ander het 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is beskikbaar in sekere kamers. Verskillende gesinskamers is ook beskikbaar. Die kamers het elk 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Sommige kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt. Daar is ook outomatiese masjiene met versnaperinge en drankies. Die swembad en dek is 'n uitstekende plek om buite te ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
- Gaste dink Road Lodge Centurion het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 236 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Akkerboom- en Blackberry-weg, Centurion Gate, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng