Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Matriek-leerlinge mag nie die woonstel vir Plett Rage bespreek nie.
Let asb. dat die huis nie 'n hotel is nie en dus moet die eenheid met sorg hanteer word. Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie. Alhoewel die eienaars enige probleme so gou as moontlik sal probeer aanspreek is daar geen personeel wat 24/7 op die perseel beskikbaar is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Beachy Head Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang