Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robertson Halfway House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Robertson Halfway House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helen R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese huis.

Dit is 'n irritasie as jy 'n 3-slaapkamerhuis met 'n swembad huur en twee van die kamers is toegesluit en die swembad is toegemaak met 'n kombers wat swem nie moontlik maak nie. Dit is presies hoekom ek nie 'n gastehuis met net een kamer bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Hallo Helen, dankie vir jou terugvoering. As 2 gaste besprek gee ons vir hul 1 slaapkamer. Die King kamer waarin julle geplaas was is die grootste in die huis met volledige ensuite badkamer en groot instap kas. As ek bewus was dat jul 3 kamers wou hê sou ek dit enige tyd oopsluit. Die gastehuis is op 'n landgoed geleë so vir veiligheids doeleindes word die swembad toe gemaak met 'n bekleedsel, maar gaste is welkom om dit enige tyd oop te maak. Dit maak maklik en vinnig oop. Jammer vir die ongerief

Robertson Halfway House
Cecilia K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K
Saam met vriende

Heerlike winterwegbreek.

Die huis is lieflik geleë en toegerus vir lekker kuier in die winter en somer. Ons het lekker kaggel gemaak tydens ons winterbesoek. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Hallo Celia, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom terug by Robertson Halfway House.

Robertson Halfway House
Jan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit vreeslik geniet. Blyplek was alles wat ons verwag het.

Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Beste Jan, baie dankie vir jou terugvoering dit was ‘n plesier om julle by Robertson Halfwayhouse te hê, julle sal altyd welkom wees.

Robertson Halfway House
Muriel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M
Saam met vriende

Dit was aangenaam.

Die plekkie was pragtig ingerig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Besre muriel, dankie vir jou positiewe terugvoering! Julle sal altyd welkom wees by robertson Halfwayhouse!

Robertson Halfway House
Monica M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Gesin met tieners

Heerlik rustig met 'n pragtige uitsig op die berge.

Was 'n wonderlike vakansie en ek sal dit definitief aanbeveel. Die huis is skoon, netjies en modern met alles wat jy nodig het, dalk net 'n wasmasjien en toegang tot die garage om die fietse te kon stoor. Die kinders het ook die swembad vreeslik geniet. Baie lekker stoep met braai soos op die foto's. Met die streng landgoed reëls kon ons nie vriende of familie nooi vir koffie nie, maar die klubhuis was gelukkig tot ons beskikking vir Oukers-aandete. Die restaurant bedien heerlike kos en Nico en sy span gee absoluut die ekstra tree om mense welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Indien gaste toegang vra tot die garage vooraf dan kan hul daarvan gebruik maak. Dankie dat julle so mooi na Robertson Halfwayhouse gekyk het.

Robertson Halfway House
Ruan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan H
Saam met vriende

Pragtige verblyf.

Baie rustige verblyf, op die Robertson-gholfbaan. Perfek as jy beplan om die baan te speel. Netjies, skoon en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ruan. Julle is altyd welkom by Robertson Halfwayhouse!

Robertson Halfway House
Santie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Heerlike, rustige omgewing. Netjiese, skoon fasiliteite.

Dit is rustig en stil op die gholfbaan. Die huis is skoon en netjies en goed onderhou. Verwelkoming was vriendelik en behulpsaaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Beste Santie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle sal altyd weer welkom wees by Robertson Halfway House.

Robertson Halfway House
Ken S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken S

Wat 'n ongelooflike plek, reg langs die gholfbaan maar vêr genoeg om privaat te wees. Goeie gehalte linne, fantastiese onderdakkuierplek met mooiste uitsig oor Robertson se berge. Ons is met baie trae harte daar weg.

Halfway House is eintlik eerder 'n Full House! Absoluut niks ontbreek nie en dis regtig deurgaans 'n goeie kwaliteit blyplek. Ek gaan weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Beste Ken,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Julle is altyd welkom by Robertson Halfway House.

Robertson Halfway House
Peabo C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peabo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Dit was absoluut fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Paebo. Ek hoop jul kom kuier binnekort weer.

Robertson Halfway House
Eldrich M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrich M
Saam met vriende

Beautiful place.

Beautiful house with all that you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Dear Eldrich,

Thank you for the positive feedback. It was a pleasure to be your host. Thanks for treating Robertson Halfway House with respect.

Robertson Halfway House
Anne Marie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie B
Gesin met tieners

Was vreeslik lekker, sal beslis weer daar gaan oorbly. Puik!

Baie netjiese en moderne huis, voel sommer tuis asof dit jou eie huis is. Baie vriendelike gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Halfway House se terugvoer

Baie dankie Annemarie, hoop jul kan sommer binnekort weer kom kuier. Dit was net ‘n plesier om jul as gaste te kon ontvang!

Robertson Halfway House
Vanaf
R3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand Rivier- en Gholflandgoed, Sauvignonstraat 12, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfa094320a5cebe3083aef00a5471df40e557a04bcd002694105301acb9db2cce39e4ca25ca33289658e40e7bb0fca4e2011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Silverstrand River and Golf Estate 12 Sauvignon Street 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8129 19.8512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem