LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Robin's Rest | LekkeSlaap
+8

Robin's Rest

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 331, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Robin's Rest is in die hoofstraat van Hermanus geleë en bied gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word in 5 grondverdieping-kamers aangebied en elkeen het 'n privaat ingang en stoep. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of net 'n stort, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word in die eetarea wat na die dek en swembad lei, bedien. Parkeerplek is gratis beskikbaar.

Robin's Rest is 130 m van die kranspaadjie af, 700 m van Hermanus Gholfklub af en sowat 2 km van die middedorp en al die restaurant en winkels af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Robin's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 331, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robin's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 331, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8a97e4dce2725ccc0ee4422fd00f4534e0095c4ee169176caa92f5c0c59901a219465692f93a981a06b26c3dc42ea16a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 331 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.409970153169 19.260920868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!