Rock Rose Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rock Rose Cottage is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste wat gerieflik gemeubileer is en in Nelspruit geleë is.

Dié kothuis is in 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit en dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.

Die oopplankombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hulle maaltye aan die eetkamertafel geniet. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met DStv ontspan.

Die kothuis het 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak en wasgoed kan op versoek gedoen word.

Rock Rose Cottage is 3 km vanaf Mediclinic Nelspruit en 'n winkelsentrum, en 5 km vanaf i'Langa Mall en die middedorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Rock Rose Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rock Rose Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za