Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwood Farm

Wild Olive Cottage
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is elegant versier en ingerig. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers - 1 met 'n koningingrootte-bed en 1 met 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die kothuis het 'n Jetmaster-kaggel en Franse deure wat toegang tot die stoep met 'n tafel en stoepmeubels bied. Gaste kan pragtige berg- en vallei-uitsigte geniet. Daar is braaigeriewe en die kothuis kyk oor 'n privaat rotsswembad met vars rivierwater.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien

Huisreëls

Bepalings en voorwaardes word voorsien wanneer die bespreking bevestig word.
Gaste moet asb. eie swemhanddoeke bring.

Troeteldierbeleid:
Goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word (daar is katte en honde wat op die perseel woon).
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Die plaas is in 'n bewarea geleë en daar is bobbejane wat gereeld deur die plaas kom, dus moet die honde onder beheer gehou word omdat 'n bobbejaan 'n hond ernstig kan beseer as hy bedreig voel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rockwood Cottage
Vanaf
Vanaf R2 150
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die smaakvol versierde kothuis het gehaltemeubels, inheemse geelhoutstukke en oorspronklike skilderye. Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n privaat sitarea wat toegang tot die stoep bied en die tweede kamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer is 'n buitekamer met 'n en suite-badkamer. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetkamer met sitplek vir 6, 'n sitkamer met 'n kaggel en Franse deure wat toegang tot die stoep met lieflike uitsigte en die stroompie onder jou bied. Daar is braaigeriewe onder die bome en 'n privaat rotspoel met vars rivierwater.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien

Huisreëls

Bepalings en voorwaardes word voorsien wanneer die bespreking bevestig word.
Gaste moet asb. eie swemhanddoeke bring.

Troeteldierbeleid:
Goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word (daar is katte en honde wat op die perseel woon).
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Die plaas is in 'n bewarea geleë en daar is bobbejane wat gereeld deur die plaas kom, dus moet die honde onder beheer gehou word omdat 'n bobbejaan 'n hond ernstig kan beseer as hy bedreig voel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cedar House
Vanaf
Vanaf R3 150
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cedar House bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 slaapkamers met toegang tot 'n gedeelde gesinsbadkamer en 'n aparte toilet. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het ook 'n sitkamer, eetarea, leeskamer en 'n stoep met uitsigte op die Suidelike Sederberge. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het 'n kaggel. Ontspan op die groot stoep, geniet die voëls of koel in die privaat swembad tussen die rotse af.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien

Huisreëls

Bepalings en voorwaardes word voorsien wanneer die bespreking bevestig word.
Gaste moet asb. eie swemhanddoeke bring.

Troeteldierbeleid:
Goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word (daar is katte en honde wat op die perseel woon).
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Die plaas is in 'n bewarea geleë en daar is bobbejane wat gereeld deur die plaas kom, dus moet die honde onder beheer gehou word omdat 'n bobbejaan 'n hond ernstig kan beseer as hy bedreig voel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Rockwood Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkAGwYwKQP4mp8VTcZdsY1nQ96tuLSabLnIAoLHSt2KPgMwOokI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Off the R303 Rockwood Farm 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.625163748064 19.063137718455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem