Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwood Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Rockwood Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aniqa A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniqa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Majestic, awe-inspiring place of tranquility.

It was an amazing stay in a perfect location. The views are awe-inspiring and the cottage has everything you need. The host is friendly, welcoming and just lovely in general. I would recommend this place to everyone looking to unwind in a place of tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike landskap.

Fantastiese ligging. Baie gerieflik en mooi ongewone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Saam met vriende

'n Pragtige vakansiehuis met asemrowende natuurskoon, uitsig en staproetes wat 'n waterval insluit.

Die ideale wegbreekvakansiehuis uit die stad om weer die natuur in te neem en te geniet. Die verblyf is goed toegerus en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Hulle is ingerig vir beurtkrag en die oorskakeling na hul eie kragstelsel het foutloos verloop tydens die 2 keer wat daar beurtkrag was. Die staproetes is goed gemerk en die stroompie en waterval het sterk geloop danksy die goeie reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Gesin met klein kinders

Home away from home, but with breathtaking scenery and amazing walks on your doorstep.

Rockwood Farm is truly amazing. Comforts of home with breathtaking scenery and so much to do for everyone! We had an amazing, memorable family gathering celebrating birthdays and an anniversary. Go and explore the farm, can highly recommend sunrise and sunset walks or just spending time on the verandah soaking in the sun with a good book or playing some games under the trees or on the lawn, take a dip to cool off. The stream next to the house kept our little granddaughter entertained for hours. Maybe consider adding a jungle gym and swings for children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Wilma,

Thanks for the lovely review - you really captured Rockwood. I am so glad that you enjoyed yourselves for all your family celebrations across all ages. Thanks for the feedback re swing, we will definitely look into it.
I do hope that we see you again,

Theresa

Rockwood Farm
Dewet B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier in berge.

Mooi, netjies, goeie diens. Pragtige natuur skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met vriende

Extremely well equipped self catering units!

Environment is very peaceful and quiet. Host, Theresa, is só friendly and helpful. The units are extremely well equipped! No loadshedding! Theresa thought of everything when she did the units. Wildlife, sunset, sunrise, views and walking trails, just amazing. We can't wait for summer to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Janine,

We loved having you here. Well done for tackling a tough mountain bike race and coming through strong. I am so glad that you appreciate everything here and I definitely hope that we see you back in summer.

Rockwood Farm
Kim B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Gesin met klein kinders

We had a very relaxing stay in a very well-equipped, beautiful self-catering unit.

The farm was beautiful with lovely hikes along the river and other longer routes. Could not fault anything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Kim,
It was lovely having you and your family here. I am glad you enjoyed the hikes and I hope that we see you again.
Theresa

Rockwood Farm
Silma P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silma P

The perfect weekend away.

We stayed at Rockwood Farm a few weeks ago. It was fantastic, the place has everything you need, including hot water bottles, heaters, and extra blankets. A great place in the mountains to get away for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Silma, it was lovely having you and your family staying here over a chilly weekend - I am glad you kept warm. I do hope that we see you again. Theresa

Rockwood Farm
Jeremy D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy D

Net die beste — soveel meer as waarvoor jy betaal.

Ongelooflike ligging in die berge met soveel meer as net verblyf! Regtig een van die beste plekke waar ons al ooit gebly het. Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Jeremy,
It was fantastic having you here, our first guests post flooding! You handled everything with ease.
I am so glad that you loved it here and I really hope that we see you here again.

Rockwood Farm
Jarita K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita K

Lovely cottage on a farm with picturesque landscapes.

The cottage is well-equipped and has beautiful views over the dams. Theresa is a wonderful host. We highly recommend Rockwood Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Jarita,
Thanks so much for your wonderful review and for surviving a once in a lifetime, I hope, flooding event, you were excellent guests in a crisis situation and handled it so well.
I do hope that we see you back under normal circumstances.
Wishing you all the very best,
Theresa

Rockwood Farm
Herman V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Lekker, mooi!

Baie mooi en netjiese eenheid, ongelooflike natuurskoon met pragtige staproetes. Ons gasvrou het ook seker gemaak dat ons gemaklik is. Ons hondekinders het dit net so geniet. Gaan beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Herman,

I am so glad that you enjoyed your stay here and got to explore Rockwood with your dogs and could enjoy precious family time together.

I hope that we see you again,

Theresa

Rockwood Farm
Corlia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

'n Plek waar jy kan ontspan.

Wild Olive cottage is privaat, netjies en goed toegerus. Het heerlik op die groot stoep gekuier. Baie mooi omgewing en gronde word goed in stand gehou. Was lekker om die plek te verken. Beurtkrag was ook nie 'n probleem met die 'generator' op die perseel nie. Sal Rockwood farm beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Corlia, we loved having you here. Thank you for the lovely review. I really hope that we see you back here again. All the very best to you and your family. Theresa

Rockwood Farm
Tim M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim M
Gesin met tieners

Beyond expectations.

Excellent host. Super clean. Beautiful setting. A fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place.

Staff are brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met vriende

Asemrowende omgewing!

Kothuis is stylvol en gerieflik met gehaltebreekware, verwarmers en vars blomme om ons welkom te heet. Berge, riviere en watervalle wat geniet kan word en om sommer net op die stoep te sit en te wees. 'n Besondere ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a most enjoyable experience.

The surroundings are breathtaking, lots to do and see on the farm, especially the beautiful variety of proteas and other wildflowers. Totally relaxing, in the serene peace and quiet the farm has to offer. And the pet-friendly option is most welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Anne,

Thank you for your lovely review. We loved having both of you and Stoffel here enjoying the farm.
I hope that we see you again.

Theresa

Rockwood Farm
Shea W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shea W
Saam met vriende

Beautiful!

So much to explore in the area. Very comfortable and homey. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Shea,
It was lovely having you here. I do hope that we see you again.
Well done for swimming in June.

Rockwood Farm
Elma R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma R
Saam met vriende

Heerlik en dankie vir n goed-versorgde huis.

Rockwood is geleë op 'n wonderlike stukkie aarde. Water, rotse, goed-versorgde tuine, natuurbewaring word toegepas, baie groot verskeidenheid voëls en rus en vrede. Gasvrou is 'n wonderlike interessante mens. Sal weer gaan, net langer as 2 nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Elma,
We just loved having you here. You appreciated everything about the farm and it is lovely to see it through your eyes. The birds are looking for you!
I do hope that we see you again,
Theresa

Rockwood Farm
Shona M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shona M
Gesin met tieners

Peaceful, comfortable, scenic and unique.

Theresa was a lovely friendly host and the cottage was very comfortable in a totally unique setting. The walks and rock pools were unique and beautiful and best of all our dogs were very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Shona,
Thank you for your lovely review. We loved having you, your girls and your dogs here.
I do hope that we see you again.
Theresa

Rockwood Farm
Wilna B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Gesin met tieners

'n Baie spesiale wegbreek. Dis 'n plek waar jy rus, memories maak, en nóg 'n kuier daar beplan!

Ons gesin van 4 het 'n vinnige mid-week kuier by Rockwood Farm gehad. Dit was ons 2de besoek, en beslis nie die laaste nie! Dit is troeteldier-vriendelik (ons Staffie was saam), en die WiFi is vinnig genoeg indien bietjie werk gedoen moet word. Lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Wilna,
We loved having back here and very special that your sons could both join you - and your dog!
I do hope that we see you again soon xxx
Theresa

Rockwood Farm
Frans H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H
Gesin met klein kinders

Baie rustige en mooi plek.

Baie mooi huis en die manier waarop die tuin uitgelê in maak dat jy nie weet daar is nog mense rondom jou nie - Geen TV was 'n bonus om net rustig te verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Thanks for your lovely review, Frans. I am sorry I never met you. I am glad that you enjoyed yourselves and the break from the TV. I hope that we see you again.

Rockwood Farm
Sebastian R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian R
Gesin met klein kinders

Relaxing

Wonderful accommodation, very comfortable beds, beautiful location. Loved going down to the river and hearing the running stream in front of the house! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Thanks Sebastian, we loved having you and the kids here. I hope that you got the mulberry stains out!

Rockwood Farm
Ursula S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Asemrowende ligging

Natuurskoon, die ligging en huis het aan alle verwagtinge en meer voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Ulla,
Thank you for your lovely review. It was lovely having you here and I am so glad that you plan to come back.
Wishing you all the very best,
Theresa

Rockwood Farm
Richard H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Gesin met klein kinders

Really great location in the mountains with comfortable and very neat cottages.

Great getaway for family and yound kids with lots of walking trials, grass patches, river and dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Richard,

Thanks so much for your lovely review. We loved having you here and I am so glad that kids and dogs enjoyed themselves.
I hope that we see you again,

Theresa

Rockwood Farm
Nico V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in Rockwood Cottage. Pragtige uitsig met uitstekende, warm gasvryheid.

Dit is 'n besonderse uitsig met kort staproetes en alles wat mens van Sederberge verwag. Heerlike rusplek en lafenis vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicci Y - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicci Y
Saam met vriende

Relaxing and beautiful surroundings.

We had a fabulous and relaxing weekend at Rockwood Farm, the views, the accommodation and the hospitality were all top notch. Lovely facilities and Therese made us feel really at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne en pragtige omgewing.

Ons het 'n fantastiese en ontspannende naweek op Rockwood Farm gehad, die uitsigte, die verblyf en die gasvryheid was fantasties. Heerlike geriewe en Therese het ons regtig tuis laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Nicci,

Thanks for your lovely review. We loved having you here and reminiscing about games that we used to play when we were younger. I hope that we see you again.

Theresa

Rockwood Farm
Theresa V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V
Gesin met klein kinders

Dit was te kort, so lekker was dit!

Die plaas is pragtig! Die kothuis is so goed toegerus. Dit is die perfekte wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Thank you Theresa. We loved having you and your sporty family here. I hope that we see you again soon,
Theresa

Rockwood Farm
Anri O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles gerieflik.

Skoon, netjies en heerlik rustig, as mens net wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Thank you Anri,

It was lovely having you here. I hope that you saw good flowers and that we see you here again,

Theresa

Rockwood Farm
Adriaan N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay.

I would recommend anyone to Rockwood Farm. We stayed in the Wild Olive cottage. Very clean, private with superb views. Oh yes, and excellent pillows and good quality bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Adriaan,
Thanks so much for your lovely review - also good to have feedback about the linen! We still have your towel...
I do hope that we see you again and that you can get to hike more of the Cederberg,

Theresa

Rockwood Farm
Sharon C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met vriende

A Cederberg gem.

What a stunning weekend in an awesome setting. Rockwood Cottage exceeded all our expectations. The cottage was beautifully clean and tastefully furnished. The setting took our breath away. We had a wonderful weekend relaxing, taking photographs, walking on some of the trails and admiring the beautiful rock formations and reflections in the dams. The gardens and lawns are a delight to behold. Theresa was such a lovely, bubbly person, and made us very welcome. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Sharon,
Thanks so much for your lovely review and kind words. We loved having you here and I am so glad that you got to explore a bit. I do hope that we see you again!
Theresa

Rockwood Farm
Yolandi B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, vriendelike mense. Ons het heerlik gebly.

Sjoe, hierdie is 'n juweel geleë tussen die berge rondom Citrusdal Die uitsig is fantasties. Ons het 'n heerlike privaat tuintjie en stoep gehad. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Yolandi,
It was lovely having you and your family here. Thanks for the lovely review. I hope we see you again and that next time you don't have to work and can relax some more.

Rockwood Farm
Nicole C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Baie lekker gebly! Huis is gemaklik en lekker toegerus! Al was dit winter was die huis glad nie koud nie! Ons is vriendelik verwelkom en huis was netjies en skoon. Ons sal vir seker weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Dear Nicole.

Thank you for your lovely review. I am glad that you were warm and comfortable.

I hope that we see you and your family again soon.

Regards,
Theresa

Rockwood Farm
Altus B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus B
Saam met vriende

Rustig.

Eenvoudige verblyf met lekker staproetes vir die hele gesin. Ons het lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Thank you, Altus. It was lovely having you and your family here. I hope that we see you again.

Rockwood Farm
Bronwen G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen G
Saam met vriende

Absoluut ongelooflik!

Wat 'n pragtige, rustige, relaxing en goed vir jou siel plek. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Bronwen,

Thanks for the lovely review. It was lovely having you here this last weekend. I do hope that we see you again.

Theresa

Rockwood Farm
Joyce K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce K
Saam met vriende

Wonderlike verblyf. Alles uitstekend, sal spoedig weer gaan.

Alles was perfek, van die verblyf tot die pragtige tuine. Ons gasvrou het ons baie tuis en welkom laat voel en ons sal beslis baie spoedig weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Hi Joyce,

We just loved having you here. You had all weather and took it in your stride, checking up on our gardening and even extending your stay!
I really hope that we see you soon again.

Theresa

Rockwood Farm
Amy B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy B
Saam met vriende

A tranquil place ─ not to be missed.

What a great find. The accommodation is great value for money, the host is friendly, and the views are out of this world. There are several hikes on the farm you can do too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Rustige plek - moenie gemis word nie.

Wat 'n lekker plek. Die akkommodasie is groot waarde vir geld, die gasheer is vriendelik en die uitsigte is buite hierdie wêreld. Daar is verskeie staproetes op die plaas wat jy ook kan doen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Dear Amy,

Thank you for your lovely review. We loved having you here and I hope that we see you again.

Regards,
Rockwood Farm

Rockwood Farm
Marlene K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met vriende

Pragtige, rustige, na aan die natuur plek.

Theresa was baie vriendelik en verwelkomend. Wild Olive Cottage was pragtig, skoon en netjies en ons hondjie het dit ook geniet. Wat ek miskien sal aanbeveel is 'n braaibak en 'n toeknyp rooster andersins was daar alles wat jy benodig het. Sal die plaas vir almal aanbeveel en die wandelroetes met die rockart is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Good day Marlene,

Thank you for your lovely review and suggestions. I had the same suggestion about a braai dish this weekend, so we will definitely get more. I am so glad that you enjoyed yourselves and I really hope that we see you again soon.

Theresa

Rockwood Farm
Michelle F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Gesin met tieners

Peaceful.

Stunning place. Peaceful. No noise. Just nature. Theresa, thank you for checking up on us. Wild Olive cottage was equipped with everything we needed - even the rock pool is nearby. Definitely going back. A real gem of a place to wind down from your busy life style.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Thanks so much, Michelle. We loved having you here, what a lovely review. You coped so well with load shedding!
I hope that we see you soon.
Theresa xxx

Rockwood Farm
Daniel J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J
Gesin met klein kinders

Amazing place.

Amazing location, amazing views, amazing short hikes to the rock art and river where there are pools and waterfalls to swim in, and so quiet and peaceful, will be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwood Farm se terugvoer

Thanks so much, Daniel. We loved having you here. I hope that we see you again.
Theresa

Rockwood Farm
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Rockwood Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkAGwYwKQP4mp8VTcZdsY1nQ96tuLSabLnIAoLHSt2KPgMwOokI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Off the R303 Rockwood Farm 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.625163748064 19.063137718455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem