Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Aloe Lodge

Wittebroodsuites
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlinne, 'n badkamer met 'n spabad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die suites het elkeen 'n dek met 'n uitsig oor die wildreservaat en watergat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat ons in wegbreke vir paartjies spesialiseer, daarom word groepbesprekings, groepaktiwiteite, dagbesoekers, musiek of geraas nie toegelaat nie.

Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste en moet vooraf met die bestuurder gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 7 NR 28, Beckedan, Krugersdorp, 1741, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNWVlNzgwLTBiNWQtNDg2NC04ZDBjLTVkOTVjMzdmNzNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Pad 7 NR 28 Beckedan 1741 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07914171946 27.692112922668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem