LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocky Aloe Lodge | LekkeSlaap
+8

Rocky Aloe Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Rocky Aloe Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolene S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit vreeslik baie geniet!

Pragtig, netjies en veilig. Ons sal beslis weer kom, baie dankie vir jul gasvryheid! En die ontbyt was uit die boeke!

Marniel V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing getaway, perfect for a honeymoon.

We've been to quite a few places in in the area, and honestly this place stands out. Beautiful and relaxing with an amazing few of the game reserve. The cottages are well designed and you feel at home as you walk in. The lady that runs the place really knows what she is doing, and she makes the most incredible breakfast! Will 100% come back again.

Marina K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina K
Gesin met tieners

'n Heerlike stil en rustige omgewing wat baie goed versorg is.

Ons akkommodasie was baie goed ingerig en georganiseerd. Die lodge is sentraal genoeg geleë om al die omliggende aanbiedinge van die Cradle te geniet. Die gasvrou het ons besoek spesiaal gemaak met klein bederfies. Definitief 'n heerlike ruskansie. Tieners kon Netflix geniet.

Carla P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en intiem.

Dit is my en my man se 2de keer daar na 10 jaar en ons is verstom oor hoe dit net nog mooier geword het daar. Ons het weer in een van die voorste huisies gebly en geniet dit baie. Elize is 'n baie aangename persoon. Hulle ontbyt was weereens iets uit die boonste rakke. Ons kon ongelooflik lekker ontspan. My voorstel (wat ons doen), hou die TV af en geniet die natuur en mekaar se geselskap. Vat 'n boek saam wat jy nog altyd wou lees en geniet die stilte. Vat sommer lekker baie kerse saam vir die aand, dit skep 'n lekker atmosfeer op die stoep buite en in die huisie.

Leslie W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely peaceful and beautiful!

We really enjoyed our stay at the lodge. The staff was so friendly and respectful. A special thank you to the owners for making us feel at home. The rooms are clean, the views are amazing. Thank you! Thank you! A special thank you for sharing some of the beautiful succulent plants with us.

Vincent B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Die natuurskoon en die stilte laat mens ontspan en jou menswees hernu. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Waldo S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo S
Saam met vriende

Baie mooi plekkie met a great vibe.

Die is 'n baie lekker wegbreek plek vir vriende en couples. Alles is mooi en die diens is baie goed.

Hamphrey M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hamphrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The breakfast and the way they serve it is not good!

I’d prefer to have supper and a breakfast at a designated area which is not the case at Rocky Aloe Lodge! No dinner at all!

Rocky Aloe Lodge's terugvoer

Please refer to our advertisement. Sorry that our kind of breakfast is not to your taste. All our guest loved to be spoiled by serving breakfast at their suite, but guest differ and we do understand.

Rocky Aloe Lodge
Suzanne M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese plek. Sal dit hoogs aanbeveel.

Pragtige en netjiese plek om alleentyd te spandeer. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Maryke G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience!

Ons het dit baie geniet, dis so stil en rustig. Maar die beste van als was die lekker koffie in die oggend, ek wou nog die ketel aansit vir koffie, toe is daar iemand by die deur met vars gemaakte filterkoffie. En net 'n rukkie daarna toe kom ons ontbyt wat met soveel moeite gemaak is. Dit het my regtig verras!

Eileen B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Mees romantiese, vinnige wegbreek-plekkie teen baie bekostigbare pryse.

Lebohang M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lebohang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful place for a romantic getaway!

Peaceful place next to a nature reserve, and shopping centre within a driving distance.

Lindy J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

As jy 'n rustige tydjie wil hê is dit ideaal.

Nokuthula M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking!

Perfect place to relax and get peace of mind.

Colette D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Goed versorgde, netjiese lodge. Sal enige person aanbeveel as jy rus vir jou siel soek. Baie goeie diens en die ontbyt is uit die boeke. 'n Aanbeveling is dalk net bietjie meer koffie, suiker en melk vir die koffieliefhebbers.

Valencia M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik!

Verblyf uit die boonste rakke, skoon, netjies en baie gerieflik. Kos was fantasties. Perfekte romantiese wegbreek naby die huis.

Noleen D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

So kort, so rustig, wat ons nodig gehad het.

Die plan was om ons 25ste huweliksherdenking te vier, die uiteinde was om net te rus. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Privaatheid is wonderlik, huisies is pragtig en stylvol. So rustig. Kos vir die siel.

Bianca M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Dit is 'n pragtige plek en baie skoon. Die ontvangs en afsien van gaste is baie sleg en die ingang van die lodge kort baie werk omdat dit nie goed op die oog lyk as jy in ry nie. E-pos het gesê koffie 07:00 en ontbyt 08:00, maar koffie was 08:00 en ontbyt 09:00. Ons was verniet 06:00 al wakker. Verder baie lekker en netjies. Kos was heerlik.

Emmarentia L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat verwag is.

Rustig, mooi uitsig, netjies, luuks.

Monika H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gebly, rustig en privaat.

Arie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arie V

Fantastische lodge.

Heerlijke locatie met fijne vriendelijke mensen, mooi uitzicht enheerlijk ontbijt op terras.

Renelle C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en privaat en nie te ver van Pretoria af nie. Markus en Elize baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt uitstekend.

Sou graag bietjie meer privaatheid wou gehad het vir badkamer. En sou ook klein wasbakkie wou gehad het in kombuisgedeelte met rakkie vir werksoppervlak. Weet nie wat maak mens as jy hele naweek daar is nie. Die nuwe braaiplekkies is baie oulik uiteengesit. Het daai dag uitgemis op die e-posadres was die vleisie op die kole.

Joleen V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige romantiese plek, sal definitief my weer sien.

Plekkie is baie mooi en netjies, 'n baie leka plekkie om weg te breek van die stad se gejaagde lewe. Jy en jou geliefde kan 'n awesome naweek geniet van natuurskoonheid, stilte en romanse.

Jacques S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtige kamers, die eienaars was aangenaam en behulpsaam.

Sal beslis weer hier bespreek. Die kamers is pragtig, die ontbyt was albei oggende op jou eie privaat dek bedien, dit was wonderlik. Dis nie gewone spek en eiers nie, als is tuisgemaak, ens. Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit gemaklik en aangenaam te maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely stunning rooms, the owners were pleasant and helpful.

Will definitely book in here again, the rooms are stunning the breakfast on both mornings served on your own private deck were amazing, not your usual bacon and eggs, but homemade pastries etc. The owners went out of there way to make it comfortable and pleasant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Personeel baie vriendelik en bedagsaam. Altyd vrywillig om te help.

Pieter V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreeknaweek.

Uitstekende opsie vir wegbreeknaweek naby aan die stad. Baie gerieflike verblyf, skoon en netjiese geriewe. Uitsig oor die aangrensende natuurreservaat skep rustige atmosfeer.

Chantell L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Dit was 'n onvergeetlike, onbeskryflike lekker naweek. Van ons aankoms tot ons moes vertrek was alles net perfek. Dit was so mooi en rustig en ons het veral die diere geniet. Die eenheid waar ons gebly het was baie netjies en mens kan sien die eenheid was met baie moeite en sorg gemeubileer. Elize se ontbytmandjies is voorwaar 'n treffer en sy laat mens baie spesiaal voel om elke oggend 'n verrassing te ontvang. Dankie baie dankie, ons sal en gaan weer kom kuier.

Yolandi M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing.

Dis baie rustig en skoon en vreeslik lekker romantiese plekkie. Sal definitief teruggaan gereeld.

Marna S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie mooi en lekker ingerig.

Die ontbyt op die stoep was ook heerlik. Daar was 'n funksie, so ons kon nie die swembad gebruik het nie wat 'n jammerte was, maar dit was nog steeds baie lekker. Daar is nie baie opsies vir restaurante naby die lodge nie. Mens moet inry dorp toe. Die kuier was definitief die moeite werd a.g.v. die kamer wat so mooi was en die ontbyt.

Lize B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons het die stilte baie waardeer asook die pragtige kamer met fantastiese diens.

Frans V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, mooi en netjiese romantiese wegkruipplekkie - heerlik!

Met ons aankoms het Elize ons ontmoet en rondgewys - ons het sommer dadelik tuis gevoel. Heerlike ontbyt, bedien op jou patio - elke oggend 'n verrassing! Siende dat Elize sulke heerlike ontbyt maak, sou ons wat wou gee vir aandetes ook! Alles was heerlik rustig en die eenheid was skoon en baie netjies! Welgedaan aan Markus, Elize en hul span! Ons sien julle beslis weer!

Martie M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M
Saam met vriende

Awesome plek en stunning.

Elize is wonderlik, behulpsaam en 'n gasvrou duisend. Rocky Aloe is baie great, netjies en daar is detail oral waar jy gaan. Die ontbyt was uit die boeke en laat jou spesiaal voel.

Frank C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rocky Aloe Lodge is 'n baie rustige lodge en ideaal om net te gaan ontspan. Ek wil sover gaan om te se dat 'n naweek heeltemal te kort is.

Ek sal regtig Rocky Aloe Lodge aanbeveel, dit voel asof jy op 'n tweede honeymoon gaan, ideaal vir 'n pasgetroude paartjies. Die ontbyt wat voorgesit word, is uit die boonste rakke en veral omdat hulle dit tot op jou voorstoep bring en jy kan dit geniet in die gemak van jou eie woonplek of selfs die patio. Dis absoluut elke sent werd.

Pieter S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, neat, quiet and comfortable

We enjoyed our stay and nearly decided to extend. The 2 sleeper units are beautifully decorated and equipped. Would suggest a little more emphasis on the fact that there is not any restaurant/ food facility on the premises. Maybe a direct suggestion to bring along pre-packaged food which can just be warmed in the microwave. It is understood that cooking in the accommodation facilities is not encouraged but maybe a common area could be made available for this purpose?

Ele T - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ele T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow what an amazing romantic get away weekend experience of a lifetime!

What a breath taking away experience that we had for the weekend. everything was just so perfect! The reception, scenery overlooking the game reserve and being woken up by lions roaring in the early hours of the morning was just an experience of a lifetime! We will definitely visit again.

Chantelle N - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit beslis aanbeveel.

Die suite is ongelooflik mooi en die ontbyt op die dek was baie lekker gewees.

Adel W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adel W
Saam met vriende

Dit was uitstekend!

Dis die perfekte plek om weg te kom van die besige stad en net lekker te rus en ontspan.

Lerato M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, beautiful hide away that one needs

Loved it.Had a relaxed and wonderful time. Perfect to get away from the buzz of the city.Thanks Alize!

Marié N - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies mooi!

Wat 'n ongelooflike romantiese plek. Die wittebroodsuites is om van te droom. Elke item in die suite is met sorg uitgesoek en die dékor van uitmuntende gehalte. Geen sent is gespaar om DIE BESTE vir hulle gaste te gee nie. Die ontbyt (piekniek mandjie) wat lyk asof dit uit 'n kookprogram kom, word op jou eie stoepie bedien terwyl jy uitkyk op die natuurreservaat en die vroeë oggendson geniet.

Natasha N - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, luxurious lodge

It is a beautiful luxurious lodge to spend a romantic weekend away with your loved one :)

Lizenka D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizenka D
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Juanita B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Dit was verseker die mooiste plekkie om net weg te kom van die stad se geraas! AWESOME.

Elize was baie vriendelik! Sal verseker weer bespreek! Baie dankie Rocky Aloe Lodge vir 'n baie awesome naweek. Ons het dit vreeslik geniet. Vir die persoon wat 'n plekkie soek om weg te breek van die stad se geraas, is Rocky the place to be! Baie baie dankie!

Henry G - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was meer as wat ons verwag het. Die bestuurders was die heeltyd daar indien ons iets wou weet.

Baie lekker gebly. Die ontvangs was baie vriendelik, die plek baie skoon en netjies en baie gerieflik. Die ontbyt was baie lekker.

Sibusiso M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fabulous the place was great and very tranquil

It was superb, I would recommend it to anybody who wants to get peace of mind.

Carla P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker n plek waarheen ons weer wil gaan vir n aand of twee.

Ek het die dag toe ons daar ry n epos aan julle gestuur om baie dankie te se vir al julle moeite en die wonderlike tyd wat ons daar gehad het. Dit het ons huweliksherdenking baie spesiaal gemaak.

Timothy P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike geleentheid om te ontspan en te herlaai.

Die suite was baie netjies en skoon met 'n asemrowende uitsig oor die aanliggende wildsreservaat. Dit was voorwaar 'n genot om daar te ontspan vir twee dae. Die diens van die eienaars is uitstekend en mens word toegelaat om privaat te wees en die omgewing werklik te geniet. Om werklik ten volle te ontspan sal dit dalk wenslik wees om op een of ander manier alle etes op die perseel te kan nuttig, hetsy deur 'n restaurant of braai-fasiliteit. Nogmaals dankie vir 'n wonderlike ondervinding.

Ntsholetsang M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsholetsang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place, amazing hospitality, will definitely go back

The place is gorgeous - perfect for many days stay. The host was so kind and sweet. I have already recommended people to book as soon as possible. I will go again soon, most definitely.

Yolanda K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onvergeetlik.

Elize en Markus is 'n uitstekende gasvrou en gasheer. Alles was perfek, die omgewing was net wat ons wou gehad het, en as ons kon sou ons nog 'n maand daar wou bly. Die verblyf was onberispelik en die fyn details aan alles was so verfrissend. Baie dankie dat julle deel was van ons huweliksherdenking.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 7 NR 28, Beckedan, Krugersdorp, 1741, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNDJkNTNiLTEzYTMtNDdlNy04NmYyLWFiNTQ0YjZmY2JjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Pad 7 NR 28 Beckedan 1741 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.07914171946 27.692112922668
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!