Rocky Pool Guest House
Opsomming van Resensie
Louis G - Jan 2021
Gemiddeld
Very relaxing; well maintained cottage and very nice "rocky" pool.
Lees meerThandeka M - Nov 2020
Gemiddeld
Epic.
Vuyo M - Okt 2020
Gemiddeld
It was peaceful and the view was awesome.
Londeka - Mrt 2020
Gemiddeld
Perfek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect.
Everything was good, she was friendly and nice.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lizette R - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was so rustig. Sal nog meer fantasties gewees het in somer. Ek sal weer hier gaan bly.
Vanessa P - Jul 2019
Gemiddeld
Value for money.
Annelize L - Jul 2019
Gemiddeld
Sal ideal wees vir mense sonder kinders.
Lees meerAnton B - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was 'n fantastiese plek!
Sonja M - Apr 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Vincent C - Feb 2019
Gemiddeld
Pragtige en bekoorlike huisie met wonderlike natuurskoon en swembad!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful and quaint cottage with amazing scenery and pool!
We loved this guest house for its simplicity and the absolutely beautiful setting! It had everything we needed and the host Johan was amazingly friendly the overall service was great! Would definitely stay here again and recommend it to family and friends! Thank you Rocky Pools for making our holiday unforgettable!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Retha H - Jan 2019
Gemiddeld
Eenheid was skoon en goed toegerus, vriendelike gashere, ons het baie lekker gebly!
Gwen V - Apr 2018
Gemiddeld
Absoluut baie lekker en ons sal weer soontoe gaan.
Full Scope Porperty Services H - Okt 2017
Gemiddeld
Baie aangename plek - mooi met 'n stunning uitsig op die see.
Loraine B - Jul 2017
Gemiddeld
Wonderlike, stil en rustige plekkie met pragtige uitsig.
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Place 12, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom