Roggevlei Farmhouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Roggevlei Farmhouse is 'n historiese plaashuis op 'n plaas sowat 45 km buite Ceres. Dié plaas skuil in 'n pragtige vallei omring deur berge en bied 'n vreedsame plattelandse wegbreek.
Dié plaashuis beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die volledige tweede badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Die huis het ook 'n binnebraai.
Doendinge in die area sluit voetslaan in die berge, fietsroetes op die plaas, voëlkyk, zipline in Ceres en 4x4-roetes in.
Slaapplek
’n Bespreking by Roggevlei Farmhouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Jaar gelys 4
Ligging
- R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Roggevlei Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom