LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rolling Waves | LekkeSlaap
+8

Rolling Waves

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstanlaan 37, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rolling Waves bied B&B-verblyf in 'n gastekamer in 'n woonhuis waarin die eienaar woon. Rolling Waves is in Paradysstrand in Jeffreysbaai geleë en is stapafstand van die strand af.

Dié gastekamer is privaat, aangesien dit aan die onderkant van die huis is. Die gastekamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-stort. Gaste het toegang tot die leefarea wat met die eienaars gedeel word, die tuin en ander areas in die huis. Die kombuis is nie tot gaste se beskikking nie. Dit is waar die gasheer ontbyt en ander maaltye op versoek voorberei. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Paradysstrand is 10 km van Jeffreysbaai en 28 km van St Francisbaai af. Paradysstrand is ideaal vir watersport, soos vlieërbranderry, seilplankry, branderplankry of jetski, en ook swem, in die son lê of langs die strand stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Rolling Waves sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Rolling Waves
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lorstanlaan 37, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rolling Waves het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstanlaan 37, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa4ryHq6Qchb9dJaZCINqiMtiYJRUJrAHFzNUl7bbaw5LeEbpw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 37 Lorstan Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.112832 24.87716
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!