Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverstone - Romantic Hideaway by the River

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jun 2024 tot 6 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg 11, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R833 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Riverstone - Romantic Hideaway by the River is 'n bekoorlike semi-losstaande kothuis met sonkrag op die eienaars se kleinhoewe in Napier. Die middedorp, met sy kafees en restaurante, is 10 minute se stap van die kothuis af.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie. Hierdie kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n losstaande bad met 'n uitsig oor die tuin. Daar is gratis onbeperkte WiFi.

Die kombuis is met 'n koffiemasjien, yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolf, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, tuimeldroër en ander nodige toebehore en kookgerei toegerus. Die eetarea het 'n oopplan-uitleg en het 'n groot etenstafel waar gaste hulle maaltye kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n kaggel.

Die sitarea bied toegang tot 'n privaat terras met 'n houtvuurwarmbad wat dien as 'n plonspoel op warm dae. Verder is daar 'n buitestort en 'n vuurput. Boonop beskik die kothuis oor 'n skaduryke braai-area onder 'n Bedoeïene-tent met 'n groot tafel, sprokiesliggies en 'n proppunt.

Slaapplek

’n Bespreking by The Riverstone - Romantic Hideaway by the River sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir The Riverstone - Romantic Hideaway by the River
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 8

Ligging

  • Station-weg 11, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Riverstone - Romantic Hideaway by the River het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg 11, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355b2b91510e8473da543d16cc316a5dd68c468f5473ccd8f7c3b6e12cc8d38114b573887e03cd9fe956bc6c4fe7ee0e5d7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 11 Station Road Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.460902801379 19.902178328554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem