Romilly Holiday Apartment
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 9 Des 2024.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Romilly Holiday Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met pragtige see- en berguitsigte in die veilige Romilly-kompleks op die Strand se Goue Myl. Die woonstel is volledig ingerig en is die ideale blyplek vir gesinsvakansies en wittebrode. Daar is verskeie winkels en restaurante naby.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en uittrek-enkelbed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamerarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n toegeboude balkon met pragtige see- en berguitsigte.
Slaapplek
’n Bespreking by Romilly Holiday Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chrissandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 5
Ligging
- Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Romilly Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkbaaistraat 1, 1 Romilly, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom