Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondavel on Alheit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sannie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Rondavel on Alheit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bianca P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens kon langer bly!

Baie lekker gebly! Die ronde uitleg is so ougat. 'n Ware huisie weg van die huis. Rustig, veilig en snoesig atmosfeer. Die gasvrou is besorg en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondavel on Alheit se terugvoer

Dankie Bianca, jy is welkom!

Rondavel on Alheit
Eben-burger M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben-burger M
Enkelreisiger

Fantasties!

Ek het verskriklik lekker gebly, die gasvrou is so ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Perfekte plek om te kom bly as jy werk in die area en net in die aande lekker wil kom ontspan en afskakel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondavel on Alheit se terugvoer

Baie dankie Eben!

Rondavel on Alheit
Prescilla N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prescilla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is ʼn ware gasvrou, met ʼn persoonlike aanslag. Op hoogte gehou heeltyd.

Beslis ʼn heerlike ervaring gewees. Die rustigheid vanself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondavel on Alheit se terugvoer

Baie dankie!

Rondavel on Alheit
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheit-straat 24, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd10320820af0f2e4fec630d0977f3b0674a753af5256846fcc5be8028ff1df1fdb2c570b928caac5e803ce9262e5ada28554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 24 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.367674861925 19.299559880501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem