Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondebossie Farm Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette & Bernard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Rondebossie Farm Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Geert D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel ons verblyf kort was, sal ons dit hartlik aanbeveel.

Ons het lekker gebly in die baie skoon, netjiese en goed toegeruste huisie. Ons is vriendelik ontvang. Pragtige uitsig en 'n rustige omgewing. Van daaruit kan mens allerlei mooi plekke besoek. Geen kritiek, eerder 'n voorstel: vir mense wat eerder stort sou ons graag 'n haak vir die stort teen die muur wou hê en daarmee saam 'n skerm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N
Gesin met klein kinders

Die perfekte naweekwegbreek.

Ons het heerlik by Rondebossie Farm Retreat gebly. Dit was gerieflik en baie goed geleë. My dogtertjie was mal oor die honde en plaasdiere. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondebossie Farm Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het.

Rondebossie Farm Retreat
Maphefo Margaret M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maphefo Margaret M
Gesin met tieners

Peaceful, safe, beatiful home away from home and the serenity of nature.

The host, Mariete is kind and friendly. The house is spacious, cool, clean, and well-equipped with a loadshedding-friendly kitchen with a gas stove and rechargeable lights. I loved the forest with a nearby waterfall. The misty mornings and sunset views are my favourites. The WiFi was an added bonus for my young travel companions. Friendly and playful dogs and cats for pet lovers. How can I forget the goats?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J
Gesin met klein kinders

Lekker naweek wegbreek.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Verseker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende oornagplek. Skoon, netjies.

Beslis 'n goeie oornag plek. Kon laat nag opdaag sonder enige gesukkel en weer vroeg vertrek. Somer net van die pad af. Alles was mooi skoon en netjies. Ons het 'n heerlike nagrus gehad na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoliene B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoliene B

Truly wonderful stay. No problems or issues.

We were a group of 4 adults. We thoroughly enjoyed the friendly farm animals (cats and dogs). The staff were polite and friendly. The hostess Mariette was truly welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Perfect.

Thank you. Better than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Gesin met tieners

Heerlik ontspanne blyplek in 'n pragtige omgewing.

Die pragtig opgeknapte plaashuis gee gerieflike akkommodasie met alle geriewe. Neem droë vuurmaakhout saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmarie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie M
Enkelreisiger

Beautiful retreat.

A place to recharge with gorgeous hikes and scenic drives in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtbosdorpweg, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9fca8c3c6ce85094687501216f968ce29429a401b051bbbf33ca4069818d4fcb8551c8362e85a99b1c4de80d59407ca4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Houtbosdorp Road Rondebossie Farm Retreat 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.868601399104 29.99430501522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem