Rondefontein Guest Farm
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rondefontein Guest Farm is 'n werkende skaap- en beesplaas naby Springfontein.
Verblyf is beskikbaar 2 chalets. Rondom die chalets is daar lowerryke tuine en as gaste gelukkig is kan hulle dalk 'n hasie of 2 gewaar. Die plaas het 'n swembad, 'n kroeg en 'n eetkamer met DStv, lugversorging en 'n kaggel. Lekker Karoolam of 'n Engelse ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Op die plaas kan gaste die pragtige suidelike Vrystaatse-uitsig, staproetes, fietsry of voëlkyk geniet. Die Vrystaatse sonsondergange is definitief is iets om te sien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicole & Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 164
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Rondefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat