Rondevoux 20

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rondevoux 20 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelblok in die hartjie van Margate wat uitkyk oor die Blouvlagstrand. Daar is 'n Mugg and Bean-koffiewinkel en 'n skemerkelkiekroeg op die onderste verdieping van die gebou en die Wimpy is langsaan.

Rondevoux 20 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers het elk 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en 'n plafonwaaier. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met meubels en braaigeriewe.

Parkeerplek is in die kelder beskikbaar en werk met 'n afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Rondevoux 20 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rondevoux 20 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za