LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rondevoux 3 | LekkeSlaap
+11

Rondevoux 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rondevoux 3 is 'n ten volle toegeruste woonstel in 'n seefront-kompleks in Margate, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibikuskus. Die dorp bied reisigers die ideale bestemming vanwaar die kus van KwaZulu-Natal verken kan word en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 2 badkamers.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en 'n gasbraai op die balkon. Die gebou het 'n hysbak en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Behalwe vir die pragtige strande, het Margate ook van die beste snorkel- en duikgeleenthede, omdat die warm Indiese Oseaan se seestrome menigte waterlewe saambring. Daar is ook ander doendinge in die area, soos branderplankry, seil, kano, waterski en wildkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Rondevoux 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Harleystraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsTeuLhKL8gFT8UI6si4YNZE2PNF0GKQsallhUNArERzwCLA0id?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 6) Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.861753790287 30.370717282278
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!