Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondommooi

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Rondommooi
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rachelle R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle R
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend.

Ons het baie lekker gebly in die huis. Daar is net nie baie om te doen in Paternoster nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Gesin met tieners

Baie aangenaam en gerieflik.

Daar was 'n lekplek of 2 toe dit hard gereën het. Het emmers op die vloer gelos vir aanduiding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza J
Saam met vriende

Lekker huis vir 'n groot groep.

Die huis het slaapplek vir 10 mense maar net warm water vir 3. Daar was ook heeltemal te min toiletpapier - 3 rolle vir 10 mense vir 3 nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Ellen, baie dankie vir jou terugvoering omtrent Rondommooi. Hierdie huis beskik oor twee geyser tenke elk 200L wat normaalweg groot genoeg is vir die kapasiteit gaste in die huis. Dit was ons eerste klagte omtrent die geyser en ons gee graag aandag daaraan, baie dankie dat jul dit onder ons aandag gebring het. Elke huis kry 'n starter pack van een toilet rol per toilet, die res moet gaste saambring. Ons hoop ons kan jul eendag weer terugverwelkom ten spyte van die genoemde punte, en ons sal seker maak dat jul 'n beter verblyf geniet.

Rondommooi
Nicolette F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette F

We felt like we were on an island in Greece!

Rondommooi certainly lived up to its name - there was beauty all around! The house was close enough to town to walk to quaint gift shops, coffee shops, convenience stores, and the famous Paternoster Hotel, and it was also just a sandy walkway down to the beach! The indoor braai room with its wall-to-wall concertina doors was handy to keep closed when the evening air was too chilly and perfect to open up fully when the sun was hot. The heaters in the bedrooms were really appreciated and kept the bedrooms nice and toasty. We will definitely recommend Rondommooi for a group stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hello Nicolette,
Thank you for your lovely review. You were great guests as well, and we are looking forward to hosting you again.

Rondommooi
Thinus D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker huis en als wat mens nodig het en lekker naby aan die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Thinus, inderdaad 'n groot en ruim huis wat baie gerieflik is vir groot gesinne. So bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier in Paternoster.

Rondommooi
Audrey H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H
Saam met vriende

Awesome.

Rustige, veilige area. Waardeer die diens van Buurtwag. Goeie plek vir gesellig wees, veral groot groepe en families met tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Audrey
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly om te hoor jy het Rondommooi geniet en sien uit na julle volgende besoek.

Rondommooi
Liezel I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel I
Gesin met tieners

Rondommooi definitely offers what you expect and more.

Thoroughly enjoyed our stay in this beautiful, fully equipped and spacious home. The house offers practical living spaces to keep both adults and teenagers entertained. Definitely on our list of go-to places for our next getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Liezel, I am so glad to hear you enjoyed Rondommooi, nicely decorated and spacious house for a family of 10. We definitely look forward to welcome you as our guests again in the future.

Rondommooi
Kevin J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin J
Saam met vriende

Friend get-together.

Well stocked holiday house. Comfortable and close enough to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Thanks for your feedback, happy to hear you enjoyed your stay with us at Rondommooi. Indeed one of our best family houses.

Rondommooi
Janine D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Fantasties.

Rondommooi, die plek is fantasties en ruim. Ek beveel dit aan vir groot families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Janine
Ons waardeer jul terugvoering, baie dankie hiervoor. Rondommooi is beslis een van ons gewildste plekkies vir groot familie byeenkomste en dis lekker ruim en oop. Menigte families het al hierdie huis geniet, ons sien uit na jul volgende kuier.

Rondommooi
Lucille A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lucille A

Plek is baie ruim. Het lekker gekuier.

Stoof werk nie lekker nie en die dak lek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Lucille,
Dankie vir die terugvoering, dit word waardeer. Beide die stoof en dak is na gekyk en herstel, baie dankie dat jy ons in kennis gestel het hiervan. Ons is bly om te hoor julle het lekker gekuier en vertrou dis die eerste van nog sommer baie kuiers in Paternoster by ons.

Rondommooi
Charnotte G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnotte G
Gesin met klein kinders

Very nice big place for family gatherings. Nice braai area that is enclosed.

The accommodation was well-equipped and spacious. There was a lovely braai room that was enclosed and you could use in all weather conditions. The kitchen was well-equipped and had enough storage space. The extra fridge/freezer in the braai room was also great. The location of the property was excellent and it was near to the beautiful paternoster beach. The check-in staff was very friendly and helpful throughout the weekend. The issues that need attention is the kitchen sink that is leaking and this led to a mop up session on the Saturday morning. Also just worth noting is the en-suite shower in the twin bedroom also led to a lot of mopping after use due to the design of the shower. The owners should also consider getting Wi-Fi for the property. If you have a family with young children you need to keep in mind that two of the bedrooms that are upstairs have steep stairs (one in main house and one in flat) and is not suitable for very young children. It is also important to keep in mind that the upstairs bedrooms (one double and one twin) are as mentioned loft bedrooms and open with steep stairs leading up from the main kitchen (main house) and the kitchenette/lounge area (flat).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Charnotte,

Thanks for your feedback, we are so happy to hear that you enjoyed Rondommooi. Thanks also for the suggestions, we will discuss with Home Owner and am sure he will attend to it. We hope that we can welcome you as our guests again in the near future.

Rondommooi
Lionel S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel S
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam.

Verblyf was goed geleë en ons as gesin het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaline B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chaline B
Saam met vriende

Lekker.

Ons al vir seker weer Rondommooi bespreek. As jy 'n groot groep vriende of family is, is dit die plek om te boek. Daar is so baie spasie. Dis ook die eerste plek waar ons al gebly het wat alles in 'n kombuis het wat jy nodig het - ons was baie geskok en gelukkig daaroor. Die enigste ding wat ons verkeerd kon vind is dat al die heaters in die kamers nie werk nie - ons wat in winter daar was die huis is baie koud en kamers nog meer. Daar was ook paar lekplekkies, want ons het reën die Saterdagaand gekry, maar anders great. Een ander ding is dat hulle dalk 'n naam op die huisie sit wat sal help, want ons moes letterlik na die asdrom kyk wat Rondommooi sê om te weet ons is by die regte plek, want ons het omtrent in sirkels gery. Maar regtig stunning huis. Met 'n groot groep was dit net fantasties dat ons nie heeltyd in mekaar se gesigte moes wees nie - die huis het baie spasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Chaline
Ons is baie bly julle het Rondommooi geniet en sal verseker kyk na die punte wat jy genoem het.
Hoop om julle weer in die toekoms as gaste terug te verwelkom

Rondommooi
Cordelia C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordelia C
Saam met vriende

Awesome accommodation.

The place is very neat and tidy. It has everything you need. Its close to the beach and its a very cosy accommodation

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rondommooi se terugvoer

Hi Cordelia, thanks for the feedback. Rondommooi is indeed very spacious and nicely equipped with all necessary items. We are happy to hear you enjoyed your stay with us and we look forward to welcome you as our guests again in the near future.

Rondommooi
Anton V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies.

Basies net 'n kamer om te oornag. Geen TV, geen braaigeriewe, kamer netjies maar kan meer bied vir die bedrag

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alroy S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alroy S
Gesin met tieners

Baie aangename en lekker verblyf.

Badkamer en eetgerei kan aandag geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette J

At the end of the day it was fantastic.

Will make use of TraveGround again for my next booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julius P
Saam met vriende

Teleurstellend.

Met aankoms moes ons eers soek waar om sleutels te kry. Slegs 2 handdoeke in 'n eenheid vir 4 persone. Slegs 1 koffiebeker vir 4 persone. Alarm se afstandbeheer se batterye was pap wat beteken het dat die alarm nie kon deaktiveer nie. Die reaksie-eenheid was kort-kort daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie F
Saam met vriende

Wonderlike langnaweek!

Oulike plekkie, maar paar voorstelle om verblyf meer aangenaam te maak. Moontlik nog 'n toilet en stort. Die Trellidor-deure het net 1 sleutel, maar daar is 5 deure. Daar was slegs 1 rol toiletpapier i.p.v. 2 en boonop moes ek vir die bure van my eie toiletpapier gee omdat daar nie vir hulle ingesit was nie. Ek moes ook vir hulle 'n swartsak gee want daar was nie vir hulle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 067
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 26, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bcdf9acff6966cb20441d0d4d800e980e8ee9919952ac543b773f6206cc995d8749f4a47856d66b7c58074c4ec6db163a7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 067 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 26 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806475 17.896936111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem