+82

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen inklok of uitklok word op Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.
Die balans van die bespreking moet 3 dae voor die inklokdatum betaal word.
Dié eenheid kan net die aantal mense wat op die faktuur aangedui word akkommodeer.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen partytjies op die perseel nie. Die bestuur behou die reg voor om huurders uit te sit wat nie by die reël hou nie.

Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is betaalbaar met aankoms en terugbetaalbaar binne 7 - 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.

DStv kan teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.

Troeteldierfooi: R250 vir tot 2 honde per huis. Maksimum 2 honde word toegelaat.

Neem asb. kennis dat kontant nie aanvaar sal word vir die volgende nie:
Breekskadedeposito
Troeteldierfooi
Verblyfbetalings
Terugbetaling

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 10)
Bespreek

26 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00e83608c1ded0a73e518053135e1bb766228c9d3dac7e6e09f73d02ea7359f52ebca5a877889b444d7e30a3a3309ad91b26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 10) 24 5 1 5 26 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806475 17.896936111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang