Rontree Reflections

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rontree Reflections is 'n selfsorg-villa in die luukse Bakoven in Kaapstad. Dis net 1,5 km vanaf Kampsbaai se kus met restaurante, kroeë en winkels.

Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-stort. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en ook 'n en suite-stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is ook 'n aparte waskamer. Die oopplan-leefarea het lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n kroegarea en 'n TV.

Die leefarea lei na die dek met 'n swembad, sonstoele, 'n gasbraai en 'n houtskoolbraai. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis, ekstra parkeerplek op die perseel en 'n 24 uur-alarm wat gemonitor word.

Slaapplek

'n Bespreking by Rontree Reflections sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rontree Reflections gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false