LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Roodepoort Farm Self-Catering | LekkeSlaap
+39

Roodepoort Farm Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Roodepoort Farm Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sonet T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Net rus en die natuur geniet en blyplek was uitstekend.

As jy wil rus na 'n lang jaar is dit die plek. In die mooiste natuur op die plaas met geen geraas. Lexi Cottage is prentjie mooi en met meer as genoeg wat jy benodig.

Graham K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het.

Dit was ’n goeie wegbreek van die stad se geraas. Die uitsig van die lande en berge om die eenheid en die kans om te gaan stap op die plaas teen die berg op het dit alles ’n baie aangename tydjie weg gemaak. Ons was vinnig gehelp met 'n pap wiel deur Austin wat op die plaas geen probleem was nie.

Leani C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies. Daar was goeie koffie en ’n plunger. As jy in die bad sit voel dit of jy een is met die natuur. Sal beslis vir enigiemand aanbeveel.

Mariette J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J
Gesin met tieners

Heerlik rustig, lekker gerus!

Ons het heerlik gerus! Die stappie op met die berg is n moet!! Pragtige uitsig!

Liesl V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Quirky cottage in a beautiful area.

Gert J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met vriende

Oos-Vrystaat-prag!

Die plaas se ligging is uitstekend en mens raak verlore in die natuurskoon. Die berge reg rondom die plaas laat mens vergeet jy is in Suid-Afrika. Die huis is netjies en skoon. Sal vir enige iemand aanbeveel wat Clarens of Golden Gate wil besoek. Of selfs net wil wegbreek vir ‘n rustige naweek!

Gerdine D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, mooi plekkie.

Regtig aangenaam, in ag geneem dat dit 'n trailer is. Warm water, skoon linne, toegeruste kombuis. Dit alles langs die mooiste berg met 'n lekker staproete.

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir ‘n baie welkome revue. Vriendelike en opregte gaste soos julle is altyd welkom. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier weer. Groete Anton

Roodepoort Farm Self-Catering
Jaco V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie vreugde in die natuur.

Dis 'n pragtige vredevolle plekkie om 'n lekker wegbreek te geniet. Alles wat mens nodig het met pragtige natuur omring.

Jaco N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Enkelreisiger

Pragtige plek.

Mooi skoon plek met als wat jy nodig het met 'n pragtige uitsig.

Tobias C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met ongelooflike uitsig.

Die eenheid is baie netjies en goed uitgelê. Die hoogtepunt is die uitsig vanaf die eerste vloer.

Oneil G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oneil G
Gesin met klein kinders

Very nice place.

Really enjoyed my stay, in what I can say is the most relaxing weekend away in an long time. With nice places to see close by and the silence we needed in an breakaway from the city.

Angelique V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon, baie naby aan Clarens.

Ek was baie verbaas, alles was daar en nog meer as wat ons nodig gehad het. Die plekkie is baie netjies goed toegerus en skoon. Ek sal die bly plek definitief aanbeveel.

Hendrik S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en natuur, teleurstellende akkommodasie.

Baie slegte grondpad van 14 km, verlies van 'n band en papwiel op 'n ander. Huis het pragtige uitsigte en goed ontwerp, maar kort ernstige aandag en reparasies. Slegs bolangs is skoongemaak maar mure, vloer en veral agter en onder bad baie vuil. Ons was werklik teleurgesteld in die algemene toestand van huis gemeet aan die prys en die pragtige omgewing. Het bitter onveilig gevoel aangesien ons die enigste mense was, daar was geen ander persone enigsins naby nie, en is plaashuis en alle geboue onbewoon, dus geen hulp hoegenaamd sou iets gebeur.

Riaan M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Ons het vreeslik baie lekker gebly.

Gavin P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Die plaasgeluide deur die dag en aand is betowerend.

Mike B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable, very comfortable.

Enjoyed our time there, pity the tranquility was spoiled by a rowdy crowd in the nearby cottage.

Marko V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marko V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Amazing plek. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n paartjie wat wil weg kom vanaf die stad se lawaai. Beeldskone omgewing met 'n great staproete by jou agterdeur.

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Baie dankie. Jou baie gunstige resensie beteken baie vir ons. Kom kuier weer!

Roodepoort Farm Self-Catering
Leila L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leila L
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig en 'n beeldskone uitsig.

Sien sterre.

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die resensie! Kom kuier weer.

Roodepoort Farm Self-Catering
Gustav S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ondervinding. Sielerus.

Dankie vir die wonderlike, rustige omgewing en goeie verblyf. Ons beveel dit ten sterkste aan vir geliefde eggenote wat saam stil en liefdevol kwaliteit-tyd wil spandeer. Baie dankie Anton. Dit was wonderlik.

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet. Ons werk aan jou voorstel.

Roodepoort Farm Self-Catering
Gericke F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gericke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese plek, awesome, fun - het 'n paar voorstelle wat dit nog beter sal maak. Kaggel en gordyne om die hitte in te hou.

Baie lekker plek om saam jou man/vrou na toe te gaan. Baie romanties, diep in die berge. Pragtig.

Heidi F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek met die ongelooflikste "view".

Ons het by Roodepoort Farm gaan wegkruip vir ons huweliksherdenking, en dit was omtrent perfek. Die ligging is asemrowend, en Lexi's Quirky Cottage was privaat en pragtig versier. Die pootjiebad wat uitkyk oor die berge was beslis 'n hoogtepunt. Hierdie is definitief 'n plekkie om heen te gaan as jy wil wegkom van alles en almal en net weer wil mens word en "connect" met jou maat sonder enige steurnisse.

Steve D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese, rustige, romantiese wegbreek waar ons mekaar weer kon leer ken!

Die verblyf is gerieflik ingerig en is luuks. Die dekor is oulik en ons het elke oomblik geniet. Die mooi omgewing en rustigheid op die plaas is strelend vir die siel. Die eenheid was gereed en skoon toe ons aangekom het en die personeel het ons vriendelik ontvang. Dit is een van die plekkies wat self beter is as wat die foto's en ander resensies aangedui het - ons sal beslis wees soontoe wil gaan!

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die moeite met die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.

Roodepoort Farm Self-Catering
Sonja M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extraordinary.

A little gem.

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Thank you very much for your kind review. I am very happy that you were pleased with what we have on offer. We look forward to seeing you again.
Regards,
Anton

Roodepoort Farm Self-Catering
Riaan S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Lexi se kothuis by Roodepoort Farm Self-Catering was 'n absolute vreugde! Ons het onmiddellik tuis gevoel. Als wat mens moontlik sou nodig kry was reeds daar. The berg-uitsigte wat ongelooflik, of jy nou in die bad of op die patio is. Die voetslaanpad is 'n uitdaging, maar elke minuut werd aangesien die uitsig van bo af ontsagwekkend is. Soveel so dat dit die perfekte plek was om verloof te raak. Sal beslis weer daar gaan kuier!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spectacular

Lexi's Cottage on Roodepoort Farm Self-Catering was an absolute delight! We immediately felt right at home. Everything you could possibly need was already provided. The views of the mountains are spectacular, whether you are in the tub or on the patio. The hiking trail is a great challenge but worth every minute since the view from the top is awe-inspiring. So much so, that it was the perfect place to propose. We will definitely be visiting again soon!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Thank you Riaan, for your very kind and positive review. Please visit us again.
Regards,
Anton

Roodepoort Farm Self-Catering
Joanne S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The ultimate escape!

Breathtaking views and complete peace and quiet! Roodepoort Farm is away from roads and any form of noise pollution (except for birds and jackals calling at night!). The clean, spacious accommodation is equipped with all you will need and in immaculate condition. The challenging hike to the top of the hill behind is worth the stunning views. We will definitely be returning!

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Thank you very much for the great review. We are so glad you visited and we look forward to welcoming you back, anytime!
Regards,
Anton

Roodepoort Farm Self-Catering
Liesl M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging onder die berge. Stil en privaat.

Roodepoort Plaas is werklik 'n plek waar jy wegkom van geraas en besig-wees. Die ligging is asemrowend, amper net onder die berg. Die plaas is pragtig en Clarens is net so 15 min se ry van daar af. Ons het dit baie geniet!

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die gunstige kommentaar. Laat weet asb per epos indien daar iets is wat ons kon beter doen of enige ander voorstelle.
Groete
Anton

Roodepoort Farm Self-Catering
Anna N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N
Saam met vriende

Modern, privaat en gemaklik.

Weggesteek in die mooiste omgewing. Waar jy rus kan vind.

Roodepoort Farm Self-Catering's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop julle het lekker gekuier.

Roodepoort Farm Self-Catering
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodepoort Plaas, S205-pad, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmZDg0MDNmLWI1ZjUtNGUyOS1hMjJkLTVkNDkwZWRkZTYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 Roodepoort Farm S205 Road 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -28.427141 28.482286
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!