Hoedspruit Akkommodasie by Rooibos Bush Lodge | LekkeSlaap
+24

Rooibos Bush Lodge

Spesiale Aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlife Estate, Rooibos-weg 555, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R4 800 R3 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rooibos Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige Afrika-styl lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate. Die lodge bied 'n uitsig oor die bosveld en is 111 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek.

Die lodge bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ruim oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV en lei na die groot patio. Die lodge het lugversorging, sekere DStv-kanale, verwarmers, WiFi, 'n skottelgoedwasser en braaigeriewe.

Die lodge is omring deur groot bome soos die Maroela-, Knoppiesdoring- en Loodhoutbome. Gaste kan op die patio ontspan en 'n skemerkelkie of alfresco-ete geniet. Daar is sonstoele langs die swembad. Die lodge spog ook met 'n buitestort. Wild op die landgoed sluit kameelperde, sebras, rooibokke, ystervarke, vlakvarke en duikers in. Dié kan ook op wildritte besigtig word. Duikers, vlakvarke en blou-ape besoek soms die lodge, en daar is 'n oorvloed voëllewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooibos Bush Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Rooibos Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoedspruit Wildlife Estate, Rooibos-weg 555, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Rooibos Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 800
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
was R4 800
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlife Estate, Rooibos-weg 555, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAglZHIvIBKYVKhofhc7RXYFBVSmJeZKL82d34TUwWNEDhafsU0U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 800, nou Vanaf R3 600  per nag (vir 6 persone) 10 5 1 5 Hoedspruit Wildlife Estate 555 Rooibos Road 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.341648996457 30.986280078521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za