Hoedspruit Akkommodasie by Rooibos Bush Lodge | LekkeSlaap
+24

Rooibos Bush Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Rooibos Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mary-ann B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B
Saam met vriende

There are no words! Best place ever!

I have stayed at many 5 star lodges in Sabi Sands, Kapama and Klaserie - you name it as we love the bush and always try new places. I can honestly say Rooibos is on par and has everything and more you need when you want to do your own thing in the bush. Loved it and will definitely be going back!

Shannen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannen M
Saam met vriende

Wonderlik! Beste tyd gehad.

Ek sal definitief weer gaan.

Leon Cornelius K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon Cornelius K
Gesin met tieners

Ongelooflik netjies en stylvol met alles en nog meer.

Pragtige woning vir oornag of langer bly. Ons sal definitief weer hier bly. Uitstekende professionele diens van Meka.

Rudi J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Pragtige huis, modern en besonders goed uitgelê.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Rooibos lodge is ongelooflik mooi, groot en gerieflik. Mal oor die groot stoep, pragtige swembad- en boma-area. Ideaal vir enige gesin of groep. Puik waarde vir geld! Daar was selfs hout en blits uitgesit vir ons vir die braai-area. Ons sien julle vir seker weer! Baie dankie.

Rooibos Bush Lodge's terugvoer

It is wonderful, Rudi! I am so glad you enjoyed yourself.

Hope to see you again soon.

Regards
Rooibos Bush Lodge

Rooibos Bush Lodge
Alta V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met vriende

Pragtig, skoon en netjies.

Baie gerieflik. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

Helmien A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien A
Gesin met klein kinders

Hoogste kwaliteit diens, geriewe en gemak!

Uitstekende waarde vir geld, baie gerieflik, baie aandag aan detail wat 'n mens spesiaal laat voel. Baie, baie skoon. Buitestorte is heerlik! Diens is baie goed en laat 'n mens baie welkom voel. Sal Rooibos vir enige iemand aanbeveel.

Rooibos Bush Lodge's terugvoer

Thanks for your kind words, glad you enjoyed your stay.

Rooibos Bush Lodge
Retha B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Gerieflike huis reg vir lang rustige kuiers op die stoep.

Pragtig huis met al die nodige geriewe. Die eienaars doen moeite om jou welkom te laat voel. Volop wild om en naby die huis met 'n prettige vark familie wat kom kuier en in die modder speel. Dit is die lekkerste wat ons nog in Hoedspruit gekuier het, dankie Jenny!

Rooibos Bush Lodge's terugvoer

Thank you, Retha. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Rooibos Bush Lodge
Steven P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven P
Saam met vriende

Awesome.

Definitely coming back for an annual holiday.

Rooibos Bush Lodge's terugvoer

We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Rooibos Bush Lodge
Rhoda S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda S
Gesin met tieners

Ongelooflike, besonderse mooi en gesellige verblyf.

Rooibos Bush Lodge is 'n stukkie paradys, dit is gesellig vir 'n familie. Kunstig gemeubileerd en die silwerskoon swembad 'n groot pluspunt vir enige familie. Vlakvarke wat kom kuier terwyl jy rustig sit op die stoep. Ek sal Rooibos Bush Lodge aanbeveel vir enige iemand wat rus nodig het. Die aandag aan die kleinere details maak hierdie plekkie enig in sy soort. Die diens wat ons ontvang het van met aankoms van die eienaars sowel as Hoedspruit Fine and Country kry volpunte. Rooibos Bush Lodge is beslis waarde vir geld vir 'n stukkie paradys. Bespreek beslis as jy 'n paar dae se rus en vrede nodig het. Sien julle sommer gou weer.

Rooibos Bush Lodge's terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay, see you again.

Rooibos Bush Lodge
Jh M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh M
Gesin met klein kinders

Absoluut amazing!

Die mees stunning plek in die Laeveld. Sal vir seker terugkeer met ons volgende reis. Baie baie dankie, Jenny. Jou plek is fantasties!

Rooibos Bush Lodge's terugvoer

Thank you so much I am glad you enjoyed your stay, next time stay longer and enjoy the waterholes and all the animals on the estate on a game drive or ride a bike around the estate.

Rooibos Bush Lodge
was R4 800
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
was R4 800
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
was R4 800
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlife Estate, Rooibos-weg 555, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAglZHIvIBKYVKhofhc7RXYFBVSmJeZKL82d34TUwWNEDhafsU0U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 800, nou Vanaf R3 600  per nag (vir 6 persone) 10 5 1 5 Hoedspruit Wildlife Estate 555 Rooibos Road 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.341648996457 30.986280078521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za