Rooiheuwel Holiday Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Flip & Marge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
James P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, geen stadsverkeer.
Roy S - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxed and comfortable.
Adriaan D - Apr 2023
Algehele gradering
Puik soos altyd.
Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer
Dankie Adriaan vir positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Groete. Marge
Henti B - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, rustig, mooiste natuurskoon.
Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer
Hallo Henti,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering van jul verblyf by Rooiheuwel Vakansieplaas.
Altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het.
Ek waardeer dit opreg.
Hoop ek sien julle weer.
Groete
Marge Vivier
Tharina J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gasvrye en vriendelike ontvangs.
Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer
Tharina, dankie vir terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet.
Groete
Marge Vivier
Susan M - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing environment.
Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Stil, mooi, natuurskoon.
Rob M - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely, isolated, basic and very quiet spot, which is what we wanted. We took our own wood, although a single pack of wood should have been included.
Gerhard S - Sep 2021
Algehele gradering
Met aankoms baie vriendelik ontvang en sommer dadelik tuis gevoel.
Arnold V - Mrt 2021
Algehele gradering
Doodstil en rustig.
Mariza V - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig en mooi!
Jaco W - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
John K - Feb 2020
Algehele gradering
'n Wegbreek 1000. Regtig weg van alles.
Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer
John, baie dankie vir die goeie terugvoering van jul verblyf in Kliphuisie.
Dit is altyd lekker om van tevrede gaste terugvoering te ontvang, ek waardeer dit.
Marge
Sonja S - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike tyd in die Karoo.
Wynand S - Sep 2019
Algehele gradering
Grootdroom by Rooiheuwel is 'n pragtige huis in die mooie Karoo.
Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer
Dankie Wynand,
Ek is bly as julle Gautengers die Karoo en sy sterre kan geniet.
Marge
Jeani J - Jun 2019
Algehele gradering
So na aan die natuur as wat kan kom.
Lees meerRooiheuwel Holiday Farm se terugvoer
Dankie Jeani,
Dankie vir postiewe kommentaar. Ek waardeer dit.
Marge
Mia O - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!! Mooiste plek, waarde vir geld, puik diens, heerlike verblyf.
Lees meerRooiheuwel Holiday Farm se terugvoer
Dankie Mia en gesin Ons probeer altyd net ons beste gee Gaste is ons 1ste prioriteit as hulle tevrede is, is ons baie gelukkig.
Marge
Christo V - Des 2017
Algehele gradering
Die kliphuisie is 'n juweel.
Mercia L - Des 2016
Algehele gradering
Dit is so stil daar, geen stres of spanning. Mal oor die eienaar laat mens so welkom voel.
- Kapasiteit: 104 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap