Rooikat Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 363 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nomohle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A home away from home experience. Our stay was amazing, the cottage was so clean. And even though it's self-catering, we got tea, coffee, sugar, which I found really nice, and Trudy was an amazing sweetheart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik. Rooikat se ligging is puik, en die tuin is bitter mooi versorg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en lekker ontspan. Baie vriendelik ontvang. So cozy en baie netjies. Sal die plek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

High quality SC accommodation, highly recommended. First-rate accommodation, very private and good location for nature trails as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful lil town. Clean accommodation. Short walk to town and walking trails. Great! Clarens and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Love Clarens, doen die trip elke jaar met 'n klomp vriende. Baie lekker (het net nie warm water gehad die eerste aand nie, geyser is blykbaar op 'n timer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter-jan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, lekker naby aan alles so kon orals loop. Baie veilig en Trudy gee goeie aanwysings om die dorp te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker in die natuur! Tannie Trudie is baie gasvry en vriendelik! Huisie is skoon en netjies. Fyn oog vir detail: oorstokkies, skoenpolitoer, elektriese kombers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het baie lekker gebly. Die omgewing is prentjiemooi. Sal beslis weer terugkom. Was baie lekker. Stil en lieflike natuur rondom ons. Prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trudy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 363

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 257 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5040fb74de7778f1f2721887b9882476818ba615a1e2f94e52c5f4047e4e3eb3ef1b59ce8223432ba72b0ac31b322b3a84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 363 5 1 5 257 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514308538077 28.418074865826
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang