Yzerfontein Akkommodasie by Rooisee Historic Beach Cottage | LekkeSlaap
+61
+61

Rooisee Historic Beach Cottage

  • Vanaf R2 680 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooisee is 'n bekoorlike, afgewitte strandkothuis op 'n privaat plaas in die Weskusdorpie Yzerfontein. Dié kothuis het direkte toegang tot die strand en het 'n privaat houtdek bo-op die strand se duine wat via trappe na Rooisee se agterdeur lei.

Die strandkothuis is volledig toegerus vir selfsorg en elke kamer het 'n en suite-badkamer en opsionele privaat toegang. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n enkelbed en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Die fynbos duine op die strand beskerm die kothuis teen die Weskus se winde en gaste kan dus saans vuurmaak buite of braai sonder om oor die wind te bekommer. Die kothuis is ook troeteldiervriendelik.

Die kothuis is in 'n veilige natuurbewaringsarea langs die West Coast National Park geleë en bied uitsigte oor die bekende pienk Yzer-soutpanne wat verskeie seevoëlspesies huisves. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.

Rooisee word via 'n 2 km lange grondpad bereik wat in 'n privaat doodloopstraat reg langs die 16-myl-strand eindig. Die pad is in 'n goeie toestand.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooisee Historic Beach Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Rooisee Historic Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooisee Historic Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 680
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 680
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 680
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYzBjYzY5LWRmYjYtNGJkYS1iNjBiLWM2YWVmMDk0MzI0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 680  per nag (plek vir 7) 19 5 1 5 Strandkombuis Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.334254994051 18.161481320858
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za