Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooisee Private Beach

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Rooisee Private Beach
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ruud V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruud V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, beautiful.

The house is beautifully decorated and very comfortable. The location is stunning, and the private dune spot is unforgettable. The outside area was also very nice but did need some cleaning up. We had a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciske P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ciske P

Uitstekende Weskus-ervaring in 'n asemrowende, mooi ligging.

Pragtige huisie by die see, wat mens sommer onmiddelik laat ontspan en voel asof mens op vakansie is. Styvol gemeubileer met unieke elemente wat die dekor regtig spesiaal maak. Beskerm deur die sandduine van die seebriesie is die braaiboma ook ideaal geleë vir braai of net sit en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David H
Gesin met tieners

Spacious cottage with great viewing deck for sunsets and access to amazing beach.

Brilliant for bird watching and long beach walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carlien V
Gesin met tieners

Omgewing stunning.

Behalwe vir die misleidende advertensie was dit 'n stunning naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Heerlik gekuier. Die stofie was 'n wenner toe dit begin reën en het die leefarea baie lekker warm gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Neil! So bly julle het die huis geniet! Sien uit om julle weer hier te ontvang

Rooisee Private Beach
Anesia C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesia C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Baie dankie, Amelia, vir 'n heerlike kuier by Rooisee. Dis 'n vakansie wat ons altyd sal koester. Dankie vir jul gasvryheid. Ons sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Goeie dag Anesia,

Dit was ‘n vreugde om julle hier te kon ontvang! Ons sien uit om julle weer hier te sien.....

Rooisee Private Beach
Charl S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie, die omgewing is die beste in Yzerfontein en hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met inligting oor die omgewing.

Die huis is pragtig, op die strand en goed toegerus. Die pad aan die agterkant met die wonderlikste voëllewe was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Not your run-of-the-mill place. Quaint, secluded, historic, and with beautiful views, yet protected from the winter winds.

Plainly & beautifully decorated and with everything you'll need, even for a winter breakaway. Friendly & helpful owner & caretaker. Fantastic spot between the sea & the salt lake. Loved the lookout deck & the cosy braai area. Also close to lots of things to do. We'll be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie sommer enige plek nie. Pragtig, afgesonder, histories en met 'n pragtige uitsig, maar tog beskerm teen die winterwind.

Eenvoudig en pragtig versier en met alles wat jy benodig, selfs vir 'n winterwegbreek. Vriendelike en hulpvaardige eienaar en opsigter. Fantastiese plekkie tussen die see en die soutmeer. Hou van die uitkykdek en die gesellige braai-area. Ook naby baie dinge om te doen. Ons sal terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en lekker.

Ons het vir 2 dae hier tuis gegaan. Die huis was pragtig skoon en is goed toegerus met als wat jy nodig het. Jy stap net tot op die duin om by die see te wees. Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Altyd ‘n voorreg om gaste by Rooisee te ontvang wat die posisie van die huisie en skoonheid van hierdie omgewing verstaan. Dankie vir die terugvoer.

Rooisee Private Beach
Wilna L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Gesin met klein kinders

Al was dit net 'n naweekwegbreek het ons gevoel asof ons op vakansie was.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Wilna! Dit is ‘n vreugde om hierdie skat met ander te deel.

Rooisee Private Beach
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis lekker, pad baie sleg.

Huis baie lekker met kaggel. Die pad is baie sleg, skud jou voertuig uitmekaar. Was koud en gasverwarmer gas was klaar. Gasverwarmer verstelling het ook nie gewerk nie. Baie mooi uitsig vanaf die duin agter huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die pad na die huisie vanaf die hoofpad is 2 km dubbel wydte munisipale grondpad - een van vele mooi grond strate in yzerfontein dorp. Soms sinkplaat oppervlak - Hierdie aspek is gewoonlik in beter onderhou in somer maande.
Nog geen sekuriteits insidente gehad in laaste 5 jaar.

Rooisee Private Beach
Petro H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H
Saam met vriende

Beautiful location, great stay!

Very comfortable stay, a place for long evenings around the fire with friends, followed by a walk on the endless beach! Will certainly be back for more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Dankie Petro. Die posisie van die huisie in daardie omgewing is ook vir ons die grootste vreugde, so bly julle kon dit geniet.

Rooisee Private Beach
Heidi I - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi I
Saam met vriende

Pleasant holiday location. Rather basic facilities.

Pleasant comfortable accomodation, only cold water in basins in bathrooms. No view. Harassed to get out on our departure by the incoming tenant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Thank you for taking the time to share your feedback with us. We take note of all our guests feedback as it certainly helps us improve our guest experiences time and again.

Rooisee Private Beach
Daverine F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daverine F
Saam met vriende

Fantastic!

Rooisee in Yzerfontein is a small jewel of a place. It is secure and private with amazing views and little treasures to enjoy. The home was to say the least - a home away from home, fully equipped, comfortable, cosy, warm and beautiful! The Rooisee team assisted as from a few days prior to our arrival to right up to our departure, and they are so friendly. We are planning our next visit back already!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Thank you for taking the time to post such a heartfelt review. It was our pleasure to have you stay at Rooisee!

Rooisee Private Beach
Mike G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G

Thank you to all concerned, we thoroughly enjoyed our stay at Rooisee and we will be back.

Thank you to all concerned, we thoroughly enjoyed our stay at Rooisee this past weekend, it was really great and different to what we usually do. We will be back again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Wonderful to have guests that are able to appreciate this unique spot! We look forward to having you back soon.
Thanks again for choosing Rooisee for this special time with family and friends.

Rooisee Private Beach
Maxine S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine S
Saam met vriende

Lovely.

Rooisee is a comfortable, beautifully decorated and well-equipped cottage. It is well-situated in that it feels separate from Yzerfontein proper, but in reality is only a 5-10 minute walk on the beautiful 16 Mile Beach to the nearest coffee shop. The look-out deck is a highlight, with stunning panoramic views of the pristine coastline. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Thank you for taking the time to post such a thorough review of our Rooisee cottage. We are delighted to have guests who are able to let the spot charm its way into your stay. Hope to see you back soon.

Rooisee Private Beach
Louis W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek, baie knus by die see.

Ons verblyf was heerlik. Die kamers was mooi en netjies met warm komberse wat baie gehelp het met die koue. Die verblyf was beslis die mooite werd. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Louis en sy familie was aangenaam, netjies en het die verblyf met respek hanteer. Hulle was ook tegemoedkomend oor die impak op die duin a.g.v 'n onlangse seestorm. Ons sien uit om hulle weer te ontvang!

Rooisee Private Beach
Meike Z - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meike Z
Gesin met tieners

10 days of mindless peace, nature and family time.

Rooisee is an absolute haven of peace and tranquility, ideal for bird/nature lovers. We absolutely loved our stay. The house felt like home and the safe surroundings offered endless freedom to our kids. We pray that the sea will spare the dune and that Rooisee will remain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooisee Private Beach se terugvoer

Dankie Meike, ek waardeer hierdie resensie ontsettend baie! Sal onthou van skilpaaie!

Rooisee Private Beach
Theodor P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor P
Gesin met tieners

Pragtige plek en heerlik gebly.

Rooisee is pragtig en perfek geleë, naby strand. Geriewe is netjies en gemaklik. Sal weer teruggaan en vriende saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desirée E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desirée E
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Dit was 'n rustige week by die Rooisee naby aan Yzerfontein maar tog weg van alles. Ons kleuters het die trappe en selfs die koue see geniet. Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Gesin met tieners

Baie rustig!

Pragtige plek. Decor mooi, alles netjies. Regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Ons verlang al klaar terug na Rooisee en ons is nog nie eens 'n week daar weg nie.

Die huisie was alles waarvoor dit geadverteer is en selfs mooier! Amelia en gesin was baie gasvry. Niemand in ons groep het enige negatiewe kommentaar nie. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L
Gesin met klein kinders

Pragtig!

We hebben het byzonder naar ons zin gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Este C
Saam met vriende

Die verblyf was heerlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 860
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R4 860
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R4 860
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54cca28cc1a92d99d22eb3a01ec53d5323b33aee8203e776d356ca0f74142423bbca7b1386d39d38bd8c6f48296e53cf9dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 860 per nag (plek vir 7) 26 5 1 5 Strandkombuis Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.334254994051 18.161481320858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem