Dwarskersbos  Akkommodasie by Rooivalk | LekkeSlaap
+30
+30

Rooivalk

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooivalk is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Dwarskersbos, sowat 150 km noord vanaf Kaapstad.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek vir 6 gaste het. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitareas het gemaklike banke en platskerm-TV's met volle DStv. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gemeenskaplike braaigeriewe is buite beskikbaar. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Dwarskersbos so mooi strande is dié dorp se grootste trekpleister vir plaaslike en oorsese besoekers. Ander gewilde dorpe in die omgewing sluit Citrusdal, Piketberg, Velddrift, Lambertsbaai, Saldanha en Langebaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Rooivalk
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
  • Gaste dink Rooivalk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Dwarskersbos Weskus
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVup5BCmVGNqjWfd5hq2MNB58Fukc1e2OdRF3zmDs1qt7d89zYq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Aandblom Street Dwarskersbos 7365 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.700367808798 18.22279335394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za