4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Rooseveldt Road, Clifton Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rooseveldt Reside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is en op die eienaars se woonerf in 'n residensiële gebied, Clifton Park, in Gilitis geleë is.
Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers. Dit beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en daar is stortgeriewe in die woonstel.
Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea en eetarea is deel van die oopplan-kombuis wat toegang tot die stoep bied. Die woonstel het ook 'n TV met DStv en daar is WiFi.
Rooseveldt Reside het 'n rustige atmosfeer en is 'n knus plek om 'n bietjie tyd weg van die huis deur te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MHP Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 22 Rooseveldt Road, Clifton Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rooseveldt Reside het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Rooseveldt Road, Clifton Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang