- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Welgedacht, Off the R628, Tshwane, 0001, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die Leeuwgedacht Conservancy-gebied, bied Roratau Tented Bush Camp gaste gemaklik gemeubileerde permanente tente.
Gaste het 'n keuse van 5 tente met elektriese heinings, die 2-slaapplekke Koedoe en Sebra, of die 4-slaapplekke Blesbok, Blouwildebees en Rooibok. Die 2-slaapplekke tente is gemeubileer met koningingrootte beddens, terwyl die 4-slaapplekke tente koningingrootte beddens bevat, sowel as 2 enkelbeddens. Elk van die tente het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
Elk van die tente het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, sowel as die nodige eetgerei en breekware; let asseblief daarop dat die eenhede nie mikrogolfoonde het nie. Elke tent het ook braaigeriewe en 'n privaat, klein bospoel wat deur 'n houtkachel verwarm word. Skaduparkeerplek is by elk van die tente beskikbaar. Hout en ys kan by die kamp gekoop word.
'n Boma-braai-area is beskikbaar vir groepbesprekings, en 'n restaurant en kontantkroeg met DStv is binne loopafstand by die aangrensende lodge en dagspa beskikbaar.
Die naam Roratau, wat beteken die plek waar die leeus brul, is ideaal aangesien gaste omring sal word deur die unieke naggeluide van leeus, hiënas, jakkalse, uile en meer. Die kamp is die tuiste van 'n verskeidenheid bokke soos koedoes, rooihartebeeste, blouwildebeeste, blesbokke, sebras, kameelperde en vlakvarke, en kan vanaf die tente gesien word. Verskeie stap- en bergfietsroetes is beskikbaar, en wildritte kan op versoek gereël word.
Ongelukkig word geen selfry-wildbesigtiging toegelaat nie, en wildritte kan by die kamp bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié tent het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n mikrogolf nie. Braaigeriewe is by die privaat swembadjie wat deur n wood burner self deur gaste warm gemaak kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg met wood burner tub.
Huisreëls
Bring asseblief u eie swemhanddoeke. Hout en ys is te koop by die kamp. Let asseblief daarop dat 'n houtkachel die bospoele verhit, en gaste kan hout by die kamp koop. Geen musiek word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs begeleide wildritte word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n mikrogolf nie. Braaigeriewe is by die privaat swembadjie wat deur n wood burner self deur die gaste warm gemaak kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg met wood burner tub.
Huisreëls
Bring asseblief u eie swemhanddoeke. Hout en ys is te koop by die kamp. Let asseblief daarop dat 'n houtkachel die bospoele verhit, en gaste kan hout by die kamp koop. Geen musiek word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs begeleide wildritte word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent bied slaapplek aan 4 gaste. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die tent het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus, maar daar is nie 'n mikrogolf nie. Braaigeriewe is by die privaat swembadjie wat deur n wood burner self deur die gaste warm gemaak kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg met wood burner tub.
Huisreëls
Bring asseblief u eie swemhanddoeke. Hout en ys is te koop by die kamp. Let asseblief daarop dat 'n houtkachel die bospoele verhit, en gaste kan hout by die kamp koop. Geen musiek word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs begeleide wildritte word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent het slaapplek vir 4 en daar is 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus, maar daar is nie 'n mikrogolf nie. Braaigeriewe is by die privaat swembadjie wat deur n wood burner self deur die gaste warm gemaak kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg met wood burner tub.
Huisreëls
Bring asseblief u eie swemhanddoeke. Hout en ys is te koop by die kamp. Let asseblief daarop dat 'n houtkachel die bospoele verhit, en gaste kan hout by die kamp koop. Geen musiek word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs begeleide wildritte word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent is gerieflik gemeubileer vir 2, met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word vir gerief voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, sowel as die nodige eetgerei en breekware, maar het nie 'n mikrogolfoond nie. Braaigeriewe is beskikbaar by die privaat klein swembad, wat deur 'n houtstoof verhit kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Bring asseblief u eie swemhanddoeke. Hout en ys is te koop by die kamp. Let asseblief daarop dat 'n houtkachel die bospoele verhit, en gaste kan hout by die kamp koop. Geen musiek word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Slegs begeleide wildritte word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 291
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Blesbok
- Selfsorg met wood burner tub.
- Koedoe
- Selfsorg met wood burner tub.
- Blouwildebees
- Selfsorg met wood burner tub.
- Rooibok
- Selfsorg met wood burner tub.
- Sebra
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.